Intaka Guest House King William's Town
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene F - Aug 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon kamers en vriendelike diens.
Elmari M - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was goed, geen klagtes nie.
Alexsha L - Sep 2024
Algehele gradering
For the purpose that it was booked, it served the purpose.
Interconnect Systems B - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly and professional service. Rooms very clean. We will come again.
Andelene W - Okt 2022
Algehele gradering
Tuisgegaan vir 2 nagte, 2 kamers, self-catering.
Lorriane M - Jun 2021
Algehele gradering
Great host, wonderful food. Will go there anytime.
Surina P - Aug 2021
Algehele gradering
We enjoyed it.
Jenny-may W - Mrt 2020
Algehele gradering
It was great.
Mzwandile Daniel M - Mrt 2019
Algehele gradering
Customer care and friendliness.
Intaka Guest House King William's Town se terugvoer
Dear Mzwandile,
Thank you so much for your lovely review, it is highly appreciated. It was such a pleasure to host you guys.
You are welcome anytime, and we are looking forward to welcoming you again here at Intaka.
Have a lovely and blessed day!
Regards,
Linda Nginingini
Marcelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens en netjiese verblyf.
Louis E - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam - groot gerieflike kamer.
Intaka Guest House King William's Town se terugvoer
Beste Louis,
Baie dankie dat jy by ons gekuier het en vir die resensie.
Mooi loop,
Daan Henning
Ms J - Apr 2019
Algehele gradering
Heeltemal aanvaarbaar.
Albert B - Mrt 2018
Algehele gradering
Nou gaan ons braai!
Intaka Guest House King William's Town se terugvoer
Hi Albert
Man, jy het nou sommer my voete onder my uitgeslaan met jou pragtige verwysing.
Dit is absoluut 'n riem onder die hart, om so 'n mooi verwysing te kry.
Ons is bly julle het lekker hier gekuier en ons hoop volgende keer sal dit net beter wees.
Bo dit als, het ons jul geselskap so geniet en sal altyd die mooi herinneringe van ons braai saam met julle onthou. Wat 'n ervaring.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien, en onthou 'n braai is die beste ding om lekker saam te kuier.
Tot volgende keer.
Sterkte
Daan Henning
Intaka Gaste Huis
Thasie N - Jul 2018
Algehele gradering
A very comfortable, warm place to stay.
Anthony V - Mei 2018
Algehele gradering
Dis die tipe verblyf wat ek absoluut weer sal gebruik.
Akhona K - Jan 2018
Algehele gradering
I was happy with the service at Intaka Guest House.
Intaka Guest House King William's Town se terugvoer
Hey Akho,
It was such a pleasure to host you guys. Thank you so much for your lovely review, it is highly appreciated.
You are welcome anytime, and we are looking forward to welcome you again here at Intaka.
Have a lovely and blessed day.
Daan Henning.
Michael B - Feb 2018
Algehele gradering
Dit is in 'n goeie area.
Intaka Guest House King William's Town se terugvoer
Goeiedag Michael,
Baie dankie vir jou terugvoering rakende Intaka Guest House.
Dit is altyd lekker om opbouende kommentaar oor ons plek te kry.
Ons stem absoluut saam met jou, lugreëling is 'n noodsaaklikheid in ons kontrei.
Maar, ons is nou maar eers 2 jaar aan die gang en bou maar nog aan Intaka om dit een van die beste gastehuise te maak in King Williams Town.
Ons het dit op ons lys om net meer en meer te verbeter en ons sal nie ophou tot ons die perfekte gastehuis het waar gaste gemaklik en lekker kan kuier nie.
Lugversorging is op ons lys, maar ongelukkig 'n laer prioriteit aangesien ons eers 'n paar badkamers vir 2 van ons kamers moet bou.
Ons glo en is vas oortuig dat indien jy ons weer besoek jy 'n paar veranderinge hier by Intaka sal sien.
'n Mooi en geseënde dag vir julle, en ons hoop om julle weer hier by Intaka te sien.
Daan Henning.
Eienaar
Tinus S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Intaka Guest House King William's Town se terugvoer
Dagse Tinus,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is regtig jammer om te verneem dat julle teleurgesteld is in die kamer en badkamer opset.
Ons besef die ongemaklikheid daarvan, en is reeds besig om planne te beraam om en-suite badkamers vir die 2 kamers te laat aanbou. Juis daarom is hierdie kamers beskikbaar teen 'n spesiale tarief tot die nuwe badkamers klaar is.
Ons is so te se klaar met ons waskamer projek en dan sal ons begin met die badkamers.
Intaka gaste huis is nog in sy groeipyn fase, maar ons is vas oortuig dat vanaf ons inset April 2016 tot nou toe groot verbetering al gedoen is deur genade van bo.
So glo ons ook dat jul volgende besoek net n beter en aangenamer ondervinding sal wees.
n Mooi en geseende dag vir julle.
Daan
Corine T - Sep 2017
Algehele gradering
Vir 'n week was ek in 'n gastehuis wat soos "huis" gevoel het!
Intaka Guest House King William's Town se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir jou resensie Corine, dit was lekker om jou by Intaka te kon huisves.
Ons hoop jou nuwe werks-avontuur bring jou baie geluk en vreugde.
Daan Henning.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Jonathan E - Sep 2016
Algehele gradering
Great place to overnight, driving between the Western Cape and KZN.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike plek om te oornag tussen die Wes-Kaap en KZN.
Alhoewel ek het regtig geen klagtes het teenoor enige plek wat ek al deur LekkeSlaap bespreek het nie, het die eienaar, Daan, dié plek tot reg bo aan my lysie gestoot. Daan is die mees tegemoetkomende gasheer ek tot op datum nog teëgekom het. Hy neem 'n opregte belangstelling in sy gaste en gaan dan die ekstra myl om hulle te help om individuele behoeftes en belange te vervul. Hy is ook baie goed ingelig oor die unieke karakter en geskiedenis van KWT binne die konteks van Suid-Afrika oor die afgelope 30 jaar, en 'n aangename en gesellige gesprek met hierdie insiggewende man is 'n geleentheid wat nie misgeloop moet word nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus R - Jul 2016
Algehele gradering
Die verblyf by Intaka Guest House was aangenaam en Daan is 'n uitstekende gasheer.
Dalene T - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel by Intaka.
Fanie D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Mzwakhe M - Okt 2016
Algehele gradering
Beautiful place.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatross-laan 29, King Williams Town, 5601, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang