Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Interpro

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Duren-laan 13, Estoire, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Interpro bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die Estoire, Bloemfontein. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesinswegbreek aangesien dit naby die lughawe geleë is.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir altesaam 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n enkelbed. Boonop het hierdie area 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakparkeerplek reg langs die eenheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Van Duren-laan 13, Estoire, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Duren-laan 13, Estoire, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2596436cef55c28faf490baa13fd5b3b01dd952b3966a5848e34a1eb11e02387ba72444848a552590a46c979de6d0fe75da9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 13 Van Duren Avenue Estoire 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.100396644777 26.277378404616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang