Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Into Africa Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Into Africa Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Madeleine M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Rustig en pragtig.

Heerlike naweek gehad. Was amper nooit by die verblyf nie, maar was perfek vir ons. Het een aand gebraai, en niks kortgekom nie (benodig dalk net 'n mikrogolf, maar nie noodsaaklik nie).

Henk V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Uitstekend.

Was uitstekend en gasvry.

Liza V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Gemaklik, knus en bekostigbaar.

Hierdie was beslis n aangename plekkie om in te bly. Baie gerieflik, ruim en dit het alles wat jy nodig het. Met 'n spliternuwe braai-area het ons die voorreg gehad om hom eerste te gebruik. Talle diere het ook kom hallo sê. Ons het dit vreeslik geniet.

Sandy B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy B

Lovely little house, bright, neat and comfortable. Ideal for a couple with child.

Ideal for a weekend stay. Had zebra, kudu, warthog come and visit.

Into Africa Cottage se terugvoer

Thank you, Sandy. We are happy you enjoyed your stay.
Looking forward to welcoming you again soon.

Into Africa Cottage
Mias R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mias R

Rustig en stil.

'n Afdak en skeiding is nodig.

Jeanine M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M

Perfek vir 'n getroude paartjie wat wil rus in die natuur.

Ons is verwelkom met die vriendelikste eienaars wat vir ons alles mooi verduidelik het oor hoe dinge werk binne die huis, waar alles binne die huis is met skoon handdoeke, koffie, tee, suiker, vars melk, 5 liter skoon drinkwater, asook elkeen 'n botteltjie koue drinkwater in die yskas. Sy het ons mooi verwys na eetplekke om ons. Ons het so welkom gevoel. Sy het ons 2 jarige seuntjie hanteer as haar eie kleinkind, vir hom voer gegee vir die diertjies en seker gemaak ons is gemaklik en voel welkom. Sy het ons ook verseker dat as daar enige iets is waarmee sy kon help of waarmee ons sukkel sy ons sal help, sy het self die volgende dag vir ons ekstra skoon handdoeke gebring want my seuntjie het in haar waterbak vir die diere geswem en sy was bang ons het dan nie droeë handdoeke nie. Die huis het alles binne gehad wat ons nodig gehad het. Sy sal ons beslis weer sien met 'n volgende geleentheid. Ons het so lekker gebly en het veilig gevoel.

Magda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Tranquil.

The house is clean and well maintained and modern. The owner were extremely helpful, and very willing to assist with every little need. It has an air-con in the lounge and fan in the bedroom.

Deborah M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah M

The cottage was very clean and the owner was so kind.

Loving, caring, clean.

Malin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malin S

Baie lekker plekkie met alles wat nodig is.

Fantasties om die diere om 'n mens te geniet - bokke, zebras, wildebeeste, kameelperde, volstruise, vlakvarke ens. Kruger wildtuin is aangrensend met die Krokodilrivier al langs die heining waar olifante, leeus ens gesien kan word. Inkopiesentrums met alles wat nodig is asook vulstasie. 25 minute vanaf Krokodil-hek na die Kruger. Into Africa is 'n baie bekostigbare en oulike chalet om by te bly wat vir 3 mense voorsien met 1 dubbelbed en 1 slaapbank in die oopplan.

Diana S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diana S

Baie rustige atmosfeer.

Baie dankie aan Joan wat ons persoonlik kom groet en ingerig het. Daar is nie 'n TV in die huisie nie maar met al die wild en pragtige sonsondergange was een oorbodig. Die huisie voldoen aan al die vereistes wat iemand kan stel en daar is aan elke klein besonderheid voldoen, selfs vuurmaakhout is aan ons voorsien. Waarlik 'n wonderlike plekkie.

Janice E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janice E

Escape lacking privacy.

There is no real patio to sit on. The photos on the website are of the owners patio so false advertising. The unit faces the owners home so you have no real privacy. Can't walk out the front door in your PJs as it faces their lounge. In the photos there was an enclosed patio and braai area. That is not the case. Braai area is outside the owners lounge window.

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 1325, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49129e5257b52a05ba0c1b214278531a44508f5ad6f0ebc179a18da5c0a40bd41ff6d9f807c6f85d2f33f0d6497cbed35e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 1325 Hornbill Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.354304264428 31.763719067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang