Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intundla's Rest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hesmarie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die netjiese goed ingerigte eenhede het bygedra tot 'n gerieflike kuier! Ons het tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie Hesmarie! Julle was fantastiese gaste en is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Christelle G
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Die diere was 'n groot bederf. Baie lekker - Kamers was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie Christelle! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

David D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome, fantastiese droom blyplek. Ons het verskriklik lekker gebly! Intundla's Rest is perfek geleë, net 'n kort stappie van die rivier af, en grens aan 'n baie besige stukkie parkland. Ons kan regtig geen fout vind met die verblyf nie. Die huis is heeltemal volledig toegerus en kom niks kort nie. Baie dankie, ons sal vir seker baie graag weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was uitstekende gaste wat ons plekkie opgepas het soos julle eie. Julle is enige tyd weer welkom!

Ross V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Goeie waarde vir die geld. Ek sal die plek weer besoek en het baie wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie Ross, so bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!

Rebecca P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Stunning, luxury cabin with pool and lapa! So amazing, the warthogs and kudus came right up to us while we were braaing to eat the food we had that was made for them, what an amazing experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Thank you for visiting us! So glad you enjoyed your stay. We would love to have you visit again.

Arno H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

'n Klein paradys in Marlothpark. Naby die rivier, lekker privaat met al die geriewe wat nodig is vir 'n lekker vakansie. Intundla's Rest is die ideale plek vir 'n lekker vakansie met familie en vriende. Die huis is perfek geleë in Marloth (lekker privaat) met 'n heerlike swembad, braai en boma onder 'n groot boom wat baie skaduwee bied. Alles wat nodig is in 'n kombuis is by Intundla beskikbaar en die badkamers het heerlike storte! Die WiFi en lugverkoeling was al twee wenners gewees en ons kon nie genoeg kry van al die diere wat Intundla so gereeld besoek nie. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek terrug nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie Arno. Dit was 'n absolute plesier om julle by Intundla's Rest te verwelkom. Julle was uitstekende gaste wat ons plekkie so mooi opgepas het. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

Pat L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Great, animals frequently came to the accommodation. Lovely braai area. The accommodation had everything that was necessary. The store in Marloth Park is well equipped and prices were good. A decoder for the TV, possibly with a smart card to hire daily, would be good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Intundla's Rest
Thank you Pat, for your lovely review and suggestion. We would love to have you visit us again!

Lanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

'n Kort stap tot teen die Krokodilrivier wat Marloth skei van die Kruger Park. Jy hoor die brul van leeus in die nag. Heerlike kuierstoep. Was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang in 'n netjiese, skoon huis wat opgedeel is in 2 eenhede. Hoofhuis met 2 slaapkamers, lekker sitkamer en kombuis asook 2 badkamers. Dan 'n losstaande 'cottage' wat ook spog met 'n yskas, koffiemaakgeriewe en vol badkamer. Daar was meer as genoeg kombuisware. Die plonspoel was silwerskoon. 'n Emmertjie pellets vir die bokke en saad vir die voëls was gelos in die eetkamer. Daar is 'n effense probleem met die kragtoevoer, maar dit het glad nie gepla nie. Daar was altyd warm water vir die storte en die lugversorger was 'n plus in die hitte. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om julle gou weer te sien!

Chante N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

Baie lekker gebly. Dit was 'n heerlike naweek met goeie diens van die dame wat na die plek omsien. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek aan Marloth nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Intundla's Rest
Baie dankie Chanté. Dit was ‘n plesier om julle as gaste te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 424, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA179e122b94793710fcfb86136d9ddbc01ec749183ab9106f45a4fa005dc83419bbbbccd239bb15de06b549d3a3dc9cbbd5ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 295 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 424 Karee Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3789406 31.7611968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang