Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inverell Station

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyon-weg 20, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap
  • Vanaf R4 650 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Inverell Station is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea. Die vakansiehuis is ideaal geleë naby die Boesmansrivier en 1,2 km vanaf Middle Beach.

Dié smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 8 mense en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n groot TV, antieke kaste en beskik oor 'n deur wat na die binnehof oopmaak. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer wat spog met 'n bal-en-klou-bad, 'n instapstort en twee wasbakke.

Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n kristalkandelaar, 2 leunstoele, en die kamer het 'n deur wat na die patio lei wat oor die swembad uitkyk. Dié kamer se en suite-badkamer het 'n groot instapstort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, en die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens; hierdie 2 kamers deel die derde badkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Die aangrensende leefarea het 'n houtkaggel en lei na die binnehof waar gaste in die swembad kan swem en ook van die ingeboude braai-area kan gebruik maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lyon-weg 20, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Inverell Station het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyon-weg 20, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWrBwDUCwxsuokWjtmHxjt8aAQs0Wy3ZdV1zPXx9Qf5ZeJz825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 20 Lyon Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.686881215897 26.668344013018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang