Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inversanda Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Inversanda Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kyle S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle S

Midlands gem with amazing views!

Inversanda Farm Cottages was the perfect Midlands escape. The breathtaking views combined with a warm and welcoming atmosphere made our short stay unforgettable. We’ve found our go-to retreat in this beautiful part of South Africa. Highly recommended.

Inversanda Farm Cottages se terugvoer

Hi Kyle, many thanks for your review. We are delighted that you enjoyed your stay. We look forward to seeing you back again, this time with your dogs!

Best wishes,
Lucinda

Inversanda Farm Cottages
Walter D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter D

Clean and fresh.

Fantasties soos altyd - skoon en vars. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Hantie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie S

Thank you, we enjoyed our stay very much.

We had a wonderful time. The location and view were awesome, and the accommodation just beautiful. The host and her husband were so friendly and helpful. G.

Davina D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davina D

A true farm experience! Beautiful views and sunsets with all around farm sounds.

Peaceful and quiet stay with beautiful views and rich animal life. The hosts were warm and friendly, and very helpful. Would love to return for a longer period of time to go on more walks in the area. It is quite isolated, so be aware that driving in and out every day to explore the Midlands might be a bit of a drag, especially in a normal or low profile sedan. No TV in our cottage, which we didn't mind at all, as we loved the fireplace and listening to the sounds at night. Good WiFi connection!

Wouter L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter L

Outentieke plaashuis omring deur asemrowende natuurskoon.

Pragtige, outentieke en karaktervolle plaashuis met ruim kamers, groot sitkamers met lekker kaggel vir saans kuier. Kan nie uitgekyk raak aan die ongelooflike natuurskoon rondom die plaashuis. Aandete en ontbyt in eetkamer met groot tafel en ook kaggel. Kos baie lekker met heelwat tuisgemaakte bestanddele. Wonderlike gasvryheid van die eienaars met baie interessante stories van die plaashuis. Almal in ons groep van 11 was baie beïndruk met Inversanda.

Gerrit V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Lekker stil en rustig op die plaas, 'n heerlike wegbreek van die stad.

Die eienaars was gaaf en vriendelik en het ons Vrydag met 'n heerlike aandete bedien. Ryk voëllewe en lekker staproetes. Daar was intussen twee kalwers gebore. Die hoenders en perde het ons een oggend kom groet. Pragtige natuurskoon.

Gustav M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav M

Wonderlike plaasverblyf in die Midlands.

Ons het baie lekker gebly in die cottage (ons is opgradeer) en het die regte plaaslewe en beeste naby geniet. Wens ons kon langer bly en verder explore! Die eienaars is besonder vriendelik en het aan elke versoek voldoen.

Suzanne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Great getaway farm!

We have decided to make a yearly visit to Inversanda. Most fantastic time!

Mabel L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mabel L

Pragtige natuurskoon en 'n lekker wegbreekplek.

Lekker rustige plaasatmosfeer, eienaars is wonderlike mense wat ingestel is op hulle gaste. Kombuisie is net vrek klein met net genoeg spasie vir een persoon.

Inversanda Farm Cottages se terugvoer

Hi Mabel,
Many thanks for your review, we are delighted that you enjoyed your stay!
The one negative to the private wing is the kitchenette, but in winter it is always popular as the sitting room gets all the winter sun and the fire is the best on the farm. The next time we must put you in the barn cottage where there is a full and large kitchen.
All the best for 2022.
Best wishes,
Lucinda

Inversanda Farm Cottages
Jock S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jock S

Baie lekker!

Die tube-ry by die rivier af is skitterend!

Inversanda Farm Cottages se terugvoer

Hi Jock it was such a pleasure having you all to stay and we are so pleased that you managed to swim at Midmar. All the best for 2021! Best wishes Lucinda

Inversanda Farm Cottages
Judy S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Heerlike oornag vanaf Hole in the Wall terug na Pretoria.

Ons het 'n heerlike oornagverblyf by Inversanda gehad. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam, selfs toe ons in die middel van die plantasies verdwaal het op pad na hul. GPS werk nie, so volg liefs hul roete. Ongelooflike mooi area op 'n heerlike en rustige plaas. Pragtige, groot, ruim huis. Ons sal beslis onthou vir die toekoms.

Pierre F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

As jy wil wegkom van die gewoel in die stad is hierdie net die plek. Ongelooflike omgewing, uitsig en akkommodasie. Bietjie off the beaten track maar dit werk vir ons.

Uitstekende gasheer - ons is geskuif na groter allenstaande plaashuis met onverbetrlike uitsig oor die plaas. Dit is bietjie verder van die hoof-attraksies in die Midlands maar sal werk as jy wil wegkom van die gewoel. Die plaaspad kan bietjie van uitdaging bied vir gewone sedan.

Pauline D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Perfect spot to relax and unwind

If you want to find peace and quiet and enjoy off the beaten track holidaying, then Inversanda is the perfect destination. The hosts are so friendly and charming, the accommodation is well-equipped and neat as a pin. We will definitely be back in 2021!

Inversanda Farm Cottages se terugvoer

Hi Pauline, it was such a pleasure to meet you, we're delighted that you enjoyed your stay. All the best for 2021. Best wishes, Lucinda.

Inversanda Farm Cottages
Brenda O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Vars plaaslug met 'n pragtige uitsig.

Ons gashere Lucinda en Tom het uit hul pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik. Die akkommodasie het alles wat mens nodig het en is heerlik ruim. Die mooi stoep wat op die pragtige berge uitkyk 'n bonus. Hoewel ons deel van die plaas was, en die diere kon geniet, was die verblyf baie privaat en 'n kaggel met oorgenoeg hout het vir 'n heerlike atmosfeer gesorg. Die plaas is ook naby genoeg aan die toeriste-aantreklikhede maar ook ver genoeg om rustigheid te verseker. Ons het heerlik gekuier!

Inversanda Farm Cottages se terugvoer

Hi, Brenda
Many thanks for your review.
It was lovely to meet you and your family and we are delighted that you enjoyed your stay.
All the best for 2021!
Best wishes Lucinda

Inversanda Farm Cottages
Gerhardt V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt V

Midmar weekend 2020.

Wonderful location and facilities, will definitely book there again if going to that area. House is large and well kitted out and the farm environment is really special.

Elaine P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine P

Pragtige uitsig, ongelooflik rustig.

Ons het die berge en die stilte wat daarmee saamgaan opgesoek en gevind by Inversanda. Fantastiese uitsig oor die berge, die beeste was so vriendelik, pragtige goed versorgde plaas. Die gasheer en gasvrou was uiters gasvry en het seker gemaak ons is gelukkig en het alles wat ons nodig gehad het.

Inversanda Farm Cottages se terugvoer

Hi Elaine

We so enjoyed meeting you and do hope you had a safe trip to Jhb and back. We are enjoying yet more lovely rain today, the midlands is now an emerald green, such a relief after the long winter! Have a lovely Xmas! Best wishes Lucinda.

Inversanda Farm Cottages
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 29, Petrus Stroom-weg, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgJuJ9UbIN4gdLntZxHYbsGyCOiorN64vgX5H7uDrAbLy2ZvIHm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Farm 29 Petrus Stroom Road 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53407317686 30.05377383914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang