Invicta Farm & Safaris
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Invicta Farm & Safaris, Pontdrift-weg, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Invicta Farm & Safaris bied gehalte-oornagverblyf aan gaste wat na die Tuli-blok in Botswana, of die Platjan- en Pontdrift-grens reis. Dié plaasverblyf is op die R521 geleë, 15 km vanaf Alldays, 150 km vanaf Polokwane en 120 km vanaf Musina.
Verblyf word in 11 enkelkamers gebied en elke kamer bied slaapplek aan 1 gas. Hierdie oopplan-kamers het elk 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met OpenView en gratis WiFi. Elke kamer is ook met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf met die eienaars gereël word. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan 'n wildkyk-uitstappie direk met die eienaar reël, want hiér is baie wildspesies en 'n oorvloed voëllewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Invicta Farm & Safaris, Pontdrift-weg, Alldays, 0909, Limpopo
Sien meer verblyf in Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Invicta Farm & Safaris, Pontdrift-weg, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang