Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Invite Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

CLAUDIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Invite Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizinka D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinka D

Die beste!

Heerlik geslaap, baie netjies en skoon!

Invite Guest House se terugvoer

Dankie Lezinka!

Julle familietjie is altyd weer welkom!

Invite Guest House
Nicky B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Amazing.

This is an awesome place. The atmosphere is stunning.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you, Nicky! You're always welcome again!
Regards
Claudia

Invite Guest House
Nicolene F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F

Dit voel soos 'n mens se eie huis. Rustig.

Goeie sekuriteit en baie veilig.

Dawie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R

Great stay.

The owners were very nice and have gone above to accommodate us. The braai area is very nice.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you Dawie!
You are always welcome.
Regards
Claudia

Invite Guest House
Aslinashliona V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aslinashliona V

Comfortable and relaxing.

Very relaxing and comfortable.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you Aslin!
Regards
Claudia

Invite Guest House
Marryen Q - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marryen Q

Awesome stay.

Attention to detail, friendly, accomodating, great location, had a great time. Thank you, Claudia.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you Marryen.
You were great guests as well!
Regards
Claudia

Invite Guest House
Donald R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald R

Relaxing.

The place is safe and quiet.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you very much!
You are always welcome again!
Regards
Claudia

Invite Guest House
Natasja L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L

Baie skoon en netjies.

Het alles wat ons nodig gehad het.

Invite Guest House se terugvoer

Baie dankie Natasha.
Kom gerus weer.
Groete Claudia

Invite Guest House
Christelle E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E

Altyd lekker.

Dit is die tweede keer dat ons, ons kinders en kleinkinders daar bly. Die ontvangs is altyd goed en vriendelik. Kamers is skoon en netjies en die buite-area en swembad is pragtig en kunstig.

Invite Guest House se terugvoer

Hallo Christelle, ek waardeer jou mooi terugvoering. Baie dankie. Kom gerus en gou weer. Groete. Claudia

Invite Guest House
Donald R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald R

We enjoyed our stay.

A peaceful and safe place.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you Donald. Please come again soon. Regards,
Claudia

Invite Guest House
Christelle E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E

Wonderlike en gasvrye ontvangs. Veilig, goeie parkering en vriendelike diens.

Hierdie gastehuis is 'n juweel. Die ontvangs was baie gasvry, die kamers skoon en netjies, die tuin en ontspanningsarea pragtig - 'n tuiste weg van die huis. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Invite Guest House se terugvoer

Baie Dankie Christelle. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete, Claudia

Invite Guest House
Petrus C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus C

Pragtige plek en mense baie vriendelik.

Uitleg uitstekend met genoeg parkeerplek. Eienaar baie aangenaam en laat 'n mens tuis voel. Gaan uit haar pad om behulpsaam te wees.

Invite Guest House se terugvoer

Baie dankie oom Petrus. Sterkte met die Tannie.

Invite Guest House
Charlene J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Wonderlik.

Netjies, veilig, mooi en warm water.

Invite Guest House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die terugvoering.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete, Claudia.

Invite Guest House
Dot V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot V

Baie aangenaam, skoon, goeie geriewe, netjies.

Ek my my volwasse seun het een aand daar geslaap en was aangenaam verras met 'n volledige self toegeruste kamer. Dit was netjies, skoon, vars en het alles gehad wat ons benodig het.

Invite Guest House se terugvoer

Ons waardeer jou mooi terugvoering, baie dankie. Groete. Claudia

Invite Guest House
Jone M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone M

Ongelooflike goeie ervaring.

Invite Guest House is absolute waarde vir geld. Die kamers wat ons gehad het is ruim, prakties, skoon en netjies. Die diens is fantasties en almal is vriendelik. Ons sal beslis weer hier bly as ons in die omgewing is! Puik!

Tommy R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy R

Waarde vir geld en sentraal geleë.

Die plek was netjies en was baie goed geleë vir waar ons wou wees.

Invite Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Groete Claudia

Invite Guest House
Danie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Nice.

Evering was good, bit far from Emerald Casino.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you for your rating, appreciate it.
Emerald is 1,5 km from us, a 3-min drive, that is really not far.
Regards
Claudia

Invite Guest House
Alida D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Het net ontbyt gemis (Covid-19).

Baie netjiese, gerieflike eenheid vir die sakereisiger, al wat ons dalk kan voorstel is beligting by die lessenaar.

Thelma O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Puik!

Baie vriendelike en behulpsame mense, alles was mooi skoon, veilig, netjies en privaat. Sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel vir mense.

Alida D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Gerieflik, skoon en prakties

Ek is 'n reisende beigheids vrou, ek het dit baie gerieflik, skoon en prakties ervaar. 'n besigheids vrou het 'n spieel nodig met 'n plug, en ook 'n tipe lessenaar waarby sy kan werk, met die koffie stasie, briljant.Dankie

Invite Guest House se terugvoer

Goeie more Alida,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is belangrik dat ons gaste ons op hierdie manier inlig. Met hierdie inligting kan ons sien of ons op die regte pad is of nie.
Dankie vir jou ondersteuning. Reis veilig en alles wat mooi is vir jou en jou familie.
Invite groete van Gys, Claudia en Ruby Barnard.
You're always invited.

Invite Guest House
Marius S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie vriendelik en baie professioneel.

Die vriendelikheid van die staff was baie opvallend, die kamer was baie skoon en netjies. Ek het versoek om vroeër in te boek en dit was toegelaat, ek sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie Invite, julle is awesome!

Amanda F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Baie rustig en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang en gaste huis is verskriklik netjies en beddegoed baie mooi skoon.

Invite Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Amanda!

Beste groete,
Gys, Claudia en Ruby.

Invite Guest House
Lerato M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

The people are welcoming and friendly.

The place is beautiful, clean and safe. The people are so welcoming and friendly.

Patricia X - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia X

Friendly people, quite, clean and perfect for weekend away.

Looking forward to be there soon, I did enjoy to stay there.

Invite Guest House se terugvoer

Good morning Patricia,

Thank you very much for the lovely review. We are looking forward to your next stay.
Best of greetings to you and your family.

Gys and Claudia

Invite Guest House
Dawie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V

Baie netjies.

Baie skoon en goed versorgde kamers. Eienaars is baie vriendelik.

Invite Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dawie. Sulke terugvoer is vir ons beter as betaling. Kom kuier gerus weer.

Beste groete,

Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Suzette B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Redelik.

Gastehuis bied redelike verblyf. Vloere nie baie skoon en handdoeke afgeleef! Bed was gemaklik, maar beddegoed kort aandag. Koffie/tee voorsien, maar geen melk, hoewel daar 'n yskas is. Ons bly gereeld oor in gastehuise en oral word melk voorsien. Gee aandag aan klein dingetjies wat verblyf aangenaam maak.

Invite Guest House se terugvoer

Dagse Louis
Dit is nogal moeilik om jou terugvoering te glo as ek na al die ander gaste se terugvoerings kyk. Lees gerus al die ander gaste se terugvoer. Dus verwerp ons jou terugvoer en sien dit as onbelangrik.

Gys en Claudia Barnard, eienaars.

Invite Guest House
Ronel H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H

Goeie selfsorg.

Die eenhede is netjies en goed toegerus. Die een eenheid het lugreëling en die ander eenheid ‘n dakwaaier. Veilige onderdakparkering. Die gastehuis is in ‘n stil omgewing geleë.

Invite Guest House se terugvoer

Thank you very much Ronél,
You are always invited.

Gys and Claudia Barnard

Invite Guest House
Mj V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mj V

Netjiese verblyf.

Kamer was skoon en netjies. Parkering goed en veilig. Een handdoek per persoon is onvoldoende vir ons gewees. Sal wel hul aanbeveel.

Vivian K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian K

Dit was heerlik, en gemaklik met 'n baie mooi omgewing.

Sien die sterre.

Invite Guest House se terugvoer

More Vivian, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek en Claudia het sulke positiewe terugvoering nodig om te bepaal of ons die gaste huis reg bestuur om dit vir ons gaste aangenaam te maak.

Groete, Gys en Claudia Barnard

Invite Guest House
Vernon B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon B

Lekker

Eienaars baie nice soos om by mens se eie huis te wees.

Invite Guest House se terugvoer

Baie baie dankie Vernon!
Julle gaste se terugvoering is so belangrik vir ons. Dit help ons om te verbeter en sodoende dit meer aangenaam te maak vir alle gaste in die toekoms.
Nogmaals dankie vir jou positiewe terugvoer.
Beste groete van Gys en Claudia Barnard!!

Invite Guest House
Jolene R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R

Baie skoon en netjies.

Die gastehuis is baie skoon en netjies, en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige oornag, of selfs langer verblyf.

Invite Guest House se terugvoer

Hi Jolene, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer!
Beste groete van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Sonja S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Baie lekker dankie.

Sien gerus die sterre.

Invite Guest House se terugvoer

Baie dankie Sonja. Kom kuier gerus weer. Beste groete van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Chad B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad B

Very enjoyable stopover destination.

Shops and resturants in close proximaty and easy to find. Can recommend it and will stay there again on my next trip.

Carmen P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P

Tuis.

Dit was baie lekker om daar te slaap. Die diens was wonderlik en ons is hartlik verwelkom met ons aankoms. Sal in die toekoms weer daar wil gaan slaap.

Invite Guest House se terugvoer

Baie Dankie.
Enige kommentaar kan ons help om net te verbeter.
Van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Michael W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Baie tevrede met gehalte van die verblyf.

Kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Invite Guest House se terugvoer

Dagse Hennie, baie dankie vir die aangename terugvoering. 'n klop op die skouer is soms baie meer werd vir my en Claudia as 'n Rand in die sak. Beste Groete van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, SE.2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1fecd72c3cf681723a9c3027371bb1f386a93806aa8324cda5ce6460de4142890d7ed20a2b7081946578b94f9174b8a7c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 44 Danie Theron Street SE.2 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.731477992066 27.845940157804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang