Inyamatane Kruger Park Lodge
Beskrywing
Die chalet is smaakvol versier en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed, ’n haardroër, spieëls en ’n ingeboude kas met ’n kluis. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed, ’n haardroër, spieël en ’n klerekas. Die slaapkamers het elk lugversorging. Daar is 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Een van die badkamers het ’n stort en die ander 1 het ’n bad. Die kombuis is met eetgerei, breekware, ’n yskas, oond, stoof, ketel, broodrooster, mikrogolf en ’n wasmasjien toegerus. Die leefarea op die onderste verdieping het banke en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n ruim solderarea op die boonste verdieping wat ideaal vir kinders is. Daar is ’n bank, ’n TV, 2 enkelbeddens en 'n stapelbed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Daar is ook 'n pragtige sitarea, eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Twee van die slaapkamers is op die onderste verdieping en elkeen het 'n koningingrootte-bed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede gedeelde badkamer het 'n stort. Op die boonste verdieping is daar 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die boonste slaapkamer het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die moderne kombuis is met 'n mikrogolf, broodrooster, stoof, oond, groot vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Die eetarea het 'n houtetenstafel met 6 stoele. Buite is daar 'n groot, ingeboude braai op die houtdek met 'n stoeptafel met 6 stoele. Die eenheid het noodligte in die geval van beurtkrag en skoonmaakdienste word daagliks voorsien teen geen ekstra koste nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 227B Kruger Park Lodge, Eenheid 14, Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge Perrys-plaas, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang