Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyathi Khaya

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Lourenca J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantastiese blyplek! Absoluut fantastiese plekkie, veral as jy kinders het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Inyathi Khaya
Hi Lourenca, dit is heerlik wanneer gaste sulke terugvoer gee, dit maak definitief 'n lekker warm gevoel om ons harte, dit is ons beplanning gewees met die huis dat veral mense met kleinkinders dit sal geniet en hopelik weer terugkom. Julle is amazing gaste.

Fikil M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

We really enjoyed ourselves 100%. We had a wonderful stay with my friends, it was so amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Inyathi Khaya
Hi Fikil, Glad to hear you had such a wonderful time. It's food for the soul to visit the bush. Hope to see you again in the future.

Toscha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike bos kuier, pragtige plek! Lieflike vakansiehuis in die bos en toegerus met alles wat nodig is. Baie dierebesoekers gehad en herinneringe gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Inyathi Khaya
Toscha, Baie bly oor die diere besoekers, mens kan dit nie altyd waarborg nie, bly julle was gelukkig om hulle te sien. Dankie vir die review, heerlik om sulke gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd welkom.

Spurgeon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Baie lekker. Fantastiese huis, baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 370, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09546ede47d597b4bdd1cb048799689ede734f7cdaa4d4d1426e445bcbc1d2a43a0ab3bdb8a37ae390a46c9c292bec02d826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 370 Soetdoring Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -25.385766937794 31.762612257416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang