Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Penny R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Very pleasant and a definite return trip in the future. The stay was pleasant, regardless of the weather. The only comment would be to ensure more signage from the highway to the venue as Waze and Google Maps did not find the place successfully, but the shop in the area guided us and we found the venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kali
Inyoni Lodge
Thanks for this information. I will make sure that the different agents have directions. Unfortunately, Google often takes the shortest route, which is a 4x4 track. I have written endlessly to Google Maps about it. So anyone reading this, do not go via Pearly Beach but via Die Dam to Wolvengat.

Luke C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Beautiful. Awesome setting and so peaceful with great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kali
Inyoni Lodge
Thank you for choosing Inyoni Lodge. And we hope we'll see you again. Best regards, Kali

Shannon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

An incredibly restful, blissful stay at Inyoni Lodge. Kali was super kind, and upgraded us to the Owls Nest for a few nights. The Owl's nest was incredible beyond. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroli B
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Absoluut ongelooflik. Dit was die perfekte plek vir 'n groot groep vriende. Die natuur is beelskoon, die miniatuur ponies is 'n fees en ons almal het ongelooflik lekker gekuier. Al die geriewe was wonderlik gewees. Beste manier om die nuwe jaar te begin, dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Very relaxing and peaceful. Just what we were after! Beautiful, secluded setting with a friendly and attentive staff team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlé S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Wonderful farm and great for family and friend trips. Lovely stay, accommodation is great value for money. Friendly animals and great amenities! Stunning venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk N
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2020

Boheemse verblyf in 'n boomhuis met genoegsame spasie en moderne toerusting. Die eiendom is prentjiemooi en bied lieflike wandelroetes. Hoewel die verblyf netjies, skoon en gerieflik is, sou meer handdoeke welkom wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2020

Die plek was fantasties. Die grondpad was die enigste nadeel vir my Duitse motor. Maar toe ons stop was ons aangenaam verras en die grondpad was die moeite werd. Een tip, vat genoeg kos saam, want die naaste dorp is bietjie ver vanaf die plaas. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elisabeth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Excellent and refreshing. It's very quiet. Neat, accommodating and friendly staff. Beautiful and very green. Only travelling on gravel road was not the most pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfreda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

'n Moet indien jy wil wegbreek van die stad se gewoel. Die ligging is pragtig, die huis was baie netjies en skoon en dit was baie lekker om wakker gemaak te word deur die verskillende dieregeluide op die plaas. Ons het heerlik gekuier - die huis was ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit is baie rustig en so lekker om te kyk hoe die voëltjies reg buite die vensters bou aan hulle nessies. Ons sou nie omgee om 'n bietjie langer te kon vertoef nie, maar ons sal definitief weer 'n draai daar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R317, Hebron Plaas, Wolvengat, 6859, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsEpbX9V4qAIgzMRDmlJhTc3l24Gk54DMgwEEZ1cR08xpnVMlnq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Off the R317 Hebron Farm 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.673911559605 19.682950973511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang