Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Rock Cabanas 6

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hazel H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Dis die tweede keer by Inyoni Rock Cabanas 6 en sal by geen ander plek bly nie. Die plek is van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
Baie baie dankie. Ek is regtig bly dat julle dit soveel geniet. Julle is 5 stêr gaste en altyd welkom.

Phumza M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastic. Great location and great place. Everything was fantastic from the host. Thanks to Zama for making our stay great. Will definitely go back️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
Thank you Phumza You are always welcome.

Magda V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Woontel is op die grondvloer wat baie gemaklik is en vinnige toegang na die strand. Sal enige tyd hier aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
Dankie Magda, julle is só welkom!

Courtney S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Superb holiday. This was our second time staying here. Really love the place. Has everything that you need to make a fun and relaxing holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
Thank you, Courtney! You are always welcome.

Shalona N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing stay. Will definitely be back. Enjoyed every minute of it. The unit is based in a prime location directly opposite the beach. The kitchen and lounge area were spacious. The pool was very clean and the braai area was lovely. Close to the gate leading out to the beach. The owner was very helpful and accommodating and available at all times to attend to our queries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Awesome. Our stay at unit 6 was fantastic, close to the main beach and other facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
Thank you, Gordon. Much appreciated.

Ronel N
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlik, kommervry. Alles wat jy mag nodig kry is daar. Die wooneenheid is baie ruim vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Definitely what we were hoping for a nice time by the beach. The place is so nice. The kids enjoyed the pool and playing on the grass. They even enjoyed going up and down the stairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
We are glad you enjoyed your stay so much. Hope to see you again soon.

Ulanda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Ons het almal baie lekker gekuier en sal beslis weer terugkom. Inyoni Rock Cabanas 6 is toegerus met die basiese goed wat jy nodig het wanneer jy met vakansie gaan. Die woonstel was baie netjies en almal van ons was baie tevrede. 'n ongelooflike gasvrou wat ons dadelik geantwoord het as ons enige vrae gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
Baie dankie Ulanda! Julle is só welkom!

Amanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Heerlik ontspannend en loopafstand van strand en eetplekke. Dit was heerlik. Pragtige plek. Die strand was ook baie skoon en gereeld gepatroleer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Inyoni Rock Cabanas 6
Baie dankie, Amanda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 91, Inyoni Rock Cabanas 6, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfd2cc787cf31f71a9615b501d7a5025a638791c8e0e12b6c0a84110877eaf6722dfc3dc41f300acbe20e75b5aa5f93f5d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 40 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rock Cabanas 6 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050914647568 30.889692306519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang