Inyoni Rock Cabanas 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Hazel H - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie baie dankie. Ek is regtig bly dat julle dit soveel geniet. Julle is 5 stêr gaste en altyd welkom.
Phumza M - Aug 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you Phumza
You are always welcome.
Magda V - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Dankie Magda, julle is só welkom!
Courtney S - Apr 2024
Algehele gradering
Superb holiday.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you, Courtney! You are always welcome.
Shalona N - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay. Will definitely be back.
Gordon G - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you, Gordon.
Much appreciated.
Ronel N - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, kommervry.
Precious Z - Jan 2024
Algehele gradering
Definitely what we were hoping for a nice time by the beach.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay so much.
Hope to see you again soon.
Stacy G - Sep 2024
Algehele gradering
Baie ruim en netjies. Vir seker waarde vir geld!
Ulanda K - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het almal baie lekker gekuier en sal beslis weer terugkom.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie Ulanda!
Julle is só welkom!
Amanda V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en loopafstand van strand en eetplekke.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie, Amanda.
Selma B - Des 2023
Algehele gradering
Vakansie.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie Selma. Ons is bly julle het dit geniet.
Riette L - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome, rustig en veilig.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie, Riëtte. Kom gerus weer!
Denise E - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker tyd was net te min.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie Denise. Ons wag vir n lang bespreking!
Baie groete
Marietjie
Bongiwe P - Okt 2023
Algehele gradering
The place was perfect.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you so much, Bongiwe.
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, ruim, skoon en waarde vir geld.
Lees meerInyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie Madelein. Ek is bly julle het ons plek soveel geniet. Hoop ons sien julle weer.
Sanjay M - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent place to go and chill with family and friends. Very spacious.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you, Sanjay.
Pearl M - Apr 2023
Algehele gradering
Everything was perfect.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thankyou Pearl!
Lizette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Woonstel is uiters gerieflik en goed geleë.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie Lizette.
Ek is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Nicole F - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging. Veilig.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Jammer, Nicole, ons was van geen probleme bewus nie tot nou nie. Ons vra al ons gaste om ons te bel as daar enigiets is wat pla, sodat ons dit dadelik kan aanspreek. Jammer daaroor. Marietjie.
Desheena P - Nov 2022
Algehele gradering
Simply amazing.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you Desheena.
Paul O - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie baie dankie, Geraldine. Ek kry al die gaafste gaste.
Charlotte D - Okt 2022
Algehele gradering
Eenheid is skoon, netjies en goed toegerus.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie Charlotte.
Dankie ook vir julle wonderlike gesindheid.
Martha L - Sep 2022
Algehele gradering
Very clean, beautiful place.
Lees meerInyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you so much, Martha. Ballito’s loss is our gain.
Really hope to see you back soon.
Courtney S - Sep 2022
Algehele gradering
Stunning apartment.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you Courtney.
Suzette C - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike woonstel reg op die hoofstrand!
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Dis altyd n plesier, Suzette.
Julle is so welkom.
Chantel H - Jul 2022
Algehele gradering
Was los hande die mooiste en lekkerste plek waar ons as gesin al gebly het.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Dankie Chantel.
Roelof M - Jun 2022
Algehele gradering
Verskriklik lekker.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie, Roelof. Julle is só welkom.
Ronel D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is absoluut 'n fantastiese plek. Goeie, praktiese kombuis. Netheid en higiene is van die hoogste gehalte. Ek en my span was daar vir werkdoeleindes, maar wanneer ons tuisgekom het, kon ons heerlik ontspan. Veilige motorvoertuig-parkering is altyd noodsaaklik vir ons en dit kon ons hier vind. Die feit dat daar slaapplek vir 8 mense gebied word, het die keuse van verblyf vir my baie maklik gemaak.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Dankie Ronel.
Dit was 'n absolute voorreg om julle daar te kon hê.
Nomthandazo G - Feb 2022
Algehele gradering
Good.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thankyou Nomthandazo.
Glad we could have resolved the issue.
Regards
Marietjie
Amanda D - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies geriewe.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie Amanda.
Ons hoop ons sien julle weer.
Wandile M - Nov 2021
Algehele gradering
We enjoyed our holiday at Inyoni Rocks.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you Whandile.
We are glad we could assist you, and that you enjoyed your stay.
Ayanda D - Nov 2021
Algehele gradering
Very good.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you Ayanda.
Hansie B - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Dankie, Hansie!
Sien jou weer!
Lynette T - Sep 2021
Algehele gradering
Alles was baie mooi skoon en netjies.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap, Lynette.
Ons is bly dat julle so tevrede met ons woonstel is. Ons wil graag vir ons gaste n aangename omgewing bied waarin hulle kommerloos kan ontspan en uitrus.
Dis wonderlik om te weet dat julle dit so ervaar het.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Jillian J - Aug 2021
Algehele gradering
Beste ooit.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie, Jaco en Jillian!
Hugo V - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik, wat kan ek meer sê, dit was baie rusting, lekker en is spyt ons moes terug kom huis toe.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Baie dankie, Hugo!
Dis vir ons n plesier om mense soos julle daar te ontvang.
Dankie vir julle positiewe gesindheid!
Ons hoop om gou weer van julle te hoor.
Lynnette S - Jun 2021
Algehele gradering
Dit is skoon, netjies en rustig.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Hallo Lynette
Baie dankie vir jou boodskap!
Ons is bly dat julle veral ook veilig kon voel en met daardie gemoedsrus heerlik kon ontspan en die wegbreek kon geniet!
Ons sien uit daarna om julle weer daar te ontvang.
Thenjiwe M - Mei 2021
Algehele gradering
It was fantastic!
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
We are looking forward to having you there again, Thenjiwe.
We are happy to accommodate people that enjoy the place as much as you do.
Thank you for your post.
Natalie P - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
So happy you enjoyed your stay there, Natalie! Guests like you make it such a pleasure to share our holiday home with others.
Hope to accommodate you and your family again soon!
Keneiloe M - Aug 2021
Algehele gradering
It was wow.
Inyoni Rock Cabanas 6 se terugvoer
Thank you, Keneiloe, we appreciate your positive feedback.
Unfortunately, air-conditioners are not allowed by the body corporate due to the noise, that is why we have so many fans.
We are glad you and your family enjoyed your stay!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 91, Inyoni Rock Cabanas 6, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang