Inyoni Rocks Cabanas No 40
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Zulfikar Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Willem J - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Enhrey P - Jan 2024
Algehele gradering
Die uitsig was verruklik. Beste ooit. Ons het dit vreeslik geniet. So netjies.
Saskia L - Aug 2023
Algehele gradering
Goed.
Jorindi T - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en naby aan die strand.
Lees meerThomas T - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel met baie mooi uitsig. Alle huishoudelike benodighede was daar. DSTV en wifi was bonus.
Inyoni Rocks Cabanas No 40 se terugvoer
Dear Mr Thomas,
we are glad you enjoyed your stay and hope to see you again.
Steven M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Waarde vir geld.
Marianne S - Apr 2022
Algehele gradering
Worth the money spent.
John V - Aug 2022
Algehele gradering
Plek is netjies en gemaklik vir gesin met tieners.
Debbie V - Des 2021
Algehele gradering
Die beste plek in Toti!
Magda M - Sep 2021
Algehele gradering
'n Baie gerieflike, netjiese eenheid geskik vir oud en jonk.
Inyoni Rocks Cabanas No 40 se terugvoer
Good day Magda,
Many thanks and look forward to see you again. Glad you enjoyed your stay at 40 Inyoni Rocks Cabanas.
Deon F - Mrt 2021
Algehele gradering
My tydsberekeninge was verkeerd, Inyoni was besig met groot herstelwerk aan die gebou.
Inyoni Rocks Cabanas No 40 se terugvoer
Good day Mr Fourie,
Sorry for any inconvenience caused and its unfortunate that building enhancements had been done at the time of your stay. These enhancements are done to make holidays special.
Trust you next stay will be a memorable one.
Casper F - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker
Nasira J - Sep 2020
Algehele gradering
Not organised and communication was lacking.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 91, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang