Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Rocks Cabanas No 40

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zulfikar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Inyoni Rocks Cabanas No 40
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Lekker.

Ja, lekker gebly. Sentraal gelee. Mooi uitsig.

Enhrey P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enhrey P

Die uitsig was verruklik. Beste ooit. Ons het dit vreeslik geniet. So netjies.

Dit was 'n heerlike vakansie. Uitstekend. Ons het lekker gebly. Baie gerieflik. Sal weer kom.

Saskia L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia L

Goed.

Was baie goed dankie.

Jorindi T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jorindi T

Pragtige uitsig en naby aan die strand.

Die eenheid het 'n pragtige uitsig en is lekker naby aan die strand. Linne is baie skoon en het lekker geruik, selfs die ekstra komberse in die kas. WiFi was 'n groot bonus. Onderdak parkering en baie veilig. Die eienaar is baie behulpsaam en het aandag gegee aan ons klagtes met aankoms. Eenheid het wel 'n bietjie opknapping nodig wanneer dit by die badkamers kom, sowel as die skuifdeur en venstertjies bo hom op die balkon. Breekware is voldoende maar nie lekker om te gebruik nie.

Thomas T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas T

Pragtige woonstel met baie mooi uitsig. Alle huishoudelike benodighede was daar. DSTV en wifi was bonus.

Ons het lekker vakansie gehou. Die DSTV-pakket en wifi was 'n bonus. Woonstel was netjies en skoon en dit was soos 'n huis weg van die huis.

Inyoni Rocks Cabanas No 40 se terugvoer

Dear Mr Thomas,
we are glad you enjoyed your stay and hope to see you again.

Inyoni Rocks Cabanas No 40
Steven M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Baie lekker.

Was 'n wonderlike week.

Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker gebly. Waarde vir geld.

Uitstekende ligging.

Marianne S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

Worth the money spent.

Most beautiful sea view and near everything don't have to use a car. It's so central.

John V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Plek is netjies en gemaklik vir gesin met tieners.

Sien sterre.

Debbie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Die beste plek in Toti!

Ons was aangenaam verras. Baie goeie waarde vir geld. Is skoon en netjies. Dis die lekkerste stoepie met 'n asemrowende uitsig oor die see. Heerlik gebly! Regtig!

Magda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

'n Baie gerieflike, netjiese eenheid geskik vir oud en jonk.

Maklike toegang tot hoofstrand, braaigeriewe en swembad. Die eenheid het ook die mooiste see-uitsig vanaf die balkon en hoofslaapkamer. Baie dankie Inyoni Rocks vir 'n baie lekker week. Julle sal ons beslis weer sien.

Inyoni Rocks Cabanas No 40 se terugvoer

Good day Magda,
Many thanks and look forward to see you again. Glad you enjoyed your stay at 40 Inyoni Rocks Cabanas.

Inyoni Rocks Cabanas No 40
Deon F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon F

My tydsberekeninge was verkeerd, Inyoni was besig met groot herstelwerk aan die gebou.

Daas was ook geen kommunikasie tussen die eienaar en Inyoni Rocks se bestuur.

Inyoni Rocks Cabanas No 40 se terugvoer

Good day Mr Fourie,
Sorry for any inconvenience caused and its unfortunate that building enhancements had been done at the time of your stay. These enhancements are done to make holidays special.
Trust you next stay will be a memorable one.

Inyoni Rocks Cabanas No 40
Casper F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper F

Was baie lekker

Sal weer die eenheid 40 huur

Nasira J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nasira J

Not organised and communication was lacking.

The staff on duty on Saturday were very unhelpful. They asked us to wait for the room to be ready, but it was ready before we arrived as we saw no one entered the unit while we waited. The staff was not willing to accommodate waiting in the shade. The guard was very helpful and the owner did his best to sort things out. We were not told to bring toilet paper.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 91, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6b80665a2caf342705a31348de4e36e126fd7c31c6f8b84f406b7e1ae24b3074ad74cb7087f0a503f573d8a7e74a938666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 91 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.050986 30.889241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang