Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ipanema 2

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Andre E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Good experience with privacy. We enjoyed ourselves and would use Ipanema again in future, the area is also safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Ipanema 2
Thank you so much, we appreciate your review and looking forward to host you again.

Carina N
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2020

Nie die aangewese plek oor Kersfees en Nuwejaar. Ek kan regtig nuwe beddens en 'n meer moderne TV aanbeveel wat deesdae nie so baie kos nie. Die TV uit die 80's kan nie USB of nuutste dekodeerders hanteer nie. En die hou van deposito's vir 30 dae is ook bietjie onnodig ander is al deur die plek en kan skade maak want daar is nie check-lysies nie, 7 dae is oorgenoeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marius
Ipanema 2
Die TV is reeds vervang en ander verbetering is ook aangebring. Daar is 'n inventaris lys in woonstel, en terugbetalings word gedoen sodra ons die gaste se bank besonderhede ontvang.

Marie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Was lekker en is binne loopafstand vanaf die hoofstrand. Woonstel kan asb. belê in stofsuier om deegliker en makliker skoon te maak tydens verblyf. Sitkamer se banke en kussings kort 'n behoorlike stoom was. Baie nadelig vir sinus lyers. Dankie vir strandstoele, mandjie en koelerboks wat in woonstel is vir gebruik. Versoek net 6 stoele vir strand en emmer om vloer te kan was. Het breekskadedeposito betaal en het tot op hede geen opvolg korrespondensie van agentskap ontvang i.v.m. terugbetaling van deposito nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Ipanema 2
Beste Marie, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal definitief na dit kyk en laat skoonmaak. Ek het op 08/10/19 'n e-pos ontvang en het reeds op dieselfde dag terugvoer daarop verskaf. Groete Ipanema 2

Vicky Ronald P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie lekker en rustig dankie. Die verblyf was uitstekend, gerieflik en baie rustig en veilig asook gemaklik naby alle winkels baie sentraal, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2018

We had a wonderful week's stay at Ipanema 2. The kids enjoyed to play in the garden while we were braaiing at night. Ipanema 2 has everything that is required. Clean linen and everything else was in working condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2018

Gerieflik, netjies, veilig, lekker leef-eenheid. Ons het lekker tuisgegaan. Woonstel in goeie toestand. Parkering egter net knap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2016

Rustige veilige verblyf wat jou alles bied wat jy nodig het en nog meer. Baie aangename verblyf met 'n grasperk waar jy lekker kan ontspan en kuier. Alles wat nodig is, is tot jou beskikking in die verblyf. 'n Lekker swemstrand is binne loopafstand met strandrestaurant. Margate, Ramsgate en Shelly Beach is net om die draai en als wat jy van die see verwag is binne trefafstand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R699
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg 2, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA105c6d4bef83c86a281f92062cca64e19fcd345ed1e37abfb901bd184f6e14e1794abe4969d5da82627db22430eaeb787390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2 Crown Road St Michael's-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.823344367759 30.402919650078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang