Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ipanema 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg 2, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ipanema 2 is in die bekoorlike klein kusdorpie St. Michael's-on-Sea geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n gesinsvakansie aan die KwaZulu Natalse kus.

Dié grondvloer-eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer wat slegs met 'n bad toegerus is, asook 'n skuifdeur wat na die patio en gras lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n skuifdeur wat na die patio-area oopmaak. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens.

Daar is 'n tuimeldroër in die tweede badkamer asook 'n bad, stort en toilet. Die eenheid het 'n sitkamer met 'n TV, en DStv-koppelpunt met 'n skottel en kabels. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die DStv Explora is nie versoenbaar met hierdie opstelling nie. Die kombuis is oopplan en volledig toegerus vir alle selfsorgbehoeftes, insluitend 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ingeboude braai in die binnehof..

Hierdie eenheid het geen see-uitsig nie, maar dit is ongeveer 200 m vanaf die hoof St. Michael's-swemstrand. Daar is onderdakparkeerplek vir 'n voertuig asook 'n elektriese heining.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 132

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Crown-weg 2, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ipanema 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg 2, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA105c6d4bef83c86a281f92062cca64e19fcd345ed1e37abfb901bd184f6e14e1794abe4969d5da82627db22430eaeb787390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2 Crown Road St Michael's-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.823344367759 30.402919650078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang