Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ipanema 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ludwich P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Baie lekker gebly. Baie bekostigbaar en pragtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Uitstekende verblyf naby strand Waarde vir geld. Als wat mens nodig het vir n vakansie is daar. Skoon en netjies. Groot stoep met baie mooi uitsig oor die see. Dankie Marius vir jou hulp met die TV. Waardeer. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwich P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2019

Goeie waarde vir geld. Baie lekker, skoon woonstel met alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2019

Baie mooi plekkie naby die strand met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker vakansie gehou. Die woonstel het alle nodige geriewe en 'n baie mooi groot stoep wat oor die see uitkyk. Niks om oor te kla nie behalwe dat die mure vreeslik vuil en vol merke was binne in die plekkie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Fantasties. Ons het ons verskriklik geniet. Die plek is baie, baie goed ingerig. Dit is skoon en natuurlik naby aan die strand. Die mense is so vriendelik en ons is baie goed hanteer vanaf bespreking tot en met deposito terugbetaling. Ek wil aan Marius en sy span se julle is puik. Ons gaan beslis weer van julle gebruik maak. Dankie vir die vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwich P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2018

Baie mooi woonstel en groot waarde vir geld. Baie mooi woonstel en groot waarde vir geld. Sal definitief weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2018

Aangenaam. Die verblyf was heerlik. Die woonstel is goed toegerus en so naby aan strand. Dis net jammer dat ons na die tyd nou nog steeds wag vir ons R1000 deposito terugbetaling.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Ipanema 3
Beste Marie, Ons het vandag, 16 Mei 2018, eers bankbesonderhede ontvang sodat ons die terugbetaling kan doen.

Frieda V
Kort verblyf
4.4
Aug 2018

Beste waarde by die see! Ons het vir 'n winters langnaweek met ons drie volwasse kinders by Ipanema 3 gebly. Die twee badkamers was baie gerieflik en die stoep met skuifdeure wat heeltemal kan oopmaak 'n groot pluspunt. Het ook die tuimeldroër in die lekker groot kombuis waardeer toe die reën vir twee dae uitsak. Ipanema is so lekker sentraal t.o.v. winkels en stapafstand na die strand. Het heerlik gekuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2018

Dit was waarde vir geld Die woonstel is regtig baie goed ingerig. Beter as ander plekke waar ons al gebly het. Die balkon is 'n groot pluspunt en 'n lekker kuierplek. Kan dalk net mense waarsku dat daar wel apies is en deur die veiligheidsdeure en venters kan inkom.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline B
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Skoon, netjiese en gerieflike woonstel wat naby die strand en winkels geleë is. Dit is absoluut die moeite werd om hier te kom vakansie hou. Die woonstel is baie gerieflik ingerig, skoon en netjies. Van die stoep af kan jy uitkyk oor die see. As die weer dalk nie so gunstig is nie skuif net die glasdeure toe en jy kan nog steeds rustig op die stoep sit en na die see kyk. Daar is 'n BP baie naby vir die vinnige melk en brood en die Shelley Beach Sentrum is binne 2 km vanaf die blyplek. Absoluut wonderlik! Kom ervaar vir jouself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg, St. Michael's, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e5b780682bfd5ae72ac56d98dfaa9381927e8b734c547790ef058a509b3408753a8cb152b782430fe8ba5134d6f886c5e24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Crown Road St. Michael's 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.823401631598 30.402687787943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang