Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ipanema 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 130

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Ipanema 6
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Olivia G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia G

Rustig, op see uitgekyk vanaf ruim balkon.

Lekker ruim woonstel. Ons hou van spasie en Ipanema was lekker groot en gerieflik. Sal definitief weer in die toekoms daar bly.

Ipanema 6 se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer en hoop om julle gou weer te sien.

Ipanema 6
Tiani O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiani O

Behalwe vir 'n paar klein probleme, was dit heel aangenaam.

Die plek lê op 'n baie goeie ligging en was lekker om by te bly, maar het 'n paar probleme gehad. Daar is wel 'n paar goedjies wat bietjie gepla het. Die kaste was vuil gewees en moes eers uit gevee word voordat ons kon kleure inpak. Die beddens is ongemaklik om op te slaap en jy het maar met lyfseer op gestaan. Alhoewel daar 'n wasmasjien geadverteer work, is dit onprakties en onbruikbaar. Die wasmasjien was baie vuil gewees en daar is wel plek om wasgoed op te hang, maar dit mag nie gebruik word nie via die reëls. So jy sal nog steeds gebruik maak van laundromat. Die woonstel beskik oor een waaier, in die sitkamer. Dus is die slaapkamers baie warm. Moes ekstra geld uithaal om waaiers te koop. Alle beddegoed is wit, so sal nie vir mense met klein kinders voorstel nie.

Leon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Baie aangenaam met goeie see uitsig en naby restourant en strand. Veilig.

Dis ons tweede besoek aan Ipanema.

Zamahlanga S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamahlanga S

We had a nice, relaxed stay.

It was clean and safe with an ocean view and the ocean is within walking distance.

Ipanema 6 se terugvoer

Thank you so much, we appreciate your feedback and glad you had a nice stay.

Ipanema 6
Theo B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo B

Aangenaam, maar kort aandag.

Dit is 'n heerlike ruim en groot woonstel met 'n mooi uitsig en is ook sentraal. Die kombuisoppervlaktes en die binnekant van die yskas was vuil. Die yskas lek en die vloer was permanent nat. Die beddegoed het gate in gehad en het ook nie baie skoon gevoel nie.

Ipanema 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Alles was skoongemaak voor aankoms, ons sal wel weer deur alles gaan en woonstel spring clean gee. Die yskas het nog nooit water gelek nie, het wel opgelet as baie warm is vorm daar damp, ons sal elk geval ook seker maak.
Alle beddegoed was skoon oorgtrek en ou beddegoed is ook reeds vervang.

Ipanema 6
Victor W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor W

Awesome stay with every penny.

Ideal location it's safe, and within walking distance to and from the beach, nice and quiet place.

Jaco S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Dit was 'n uitstekend keuse vir my om hulle te kies.

Plek was skoon en netjies met 'n wonderlike uitsig oor die see. Sal weer teruggaan.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Olga V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olga V

Die plek is baie lekker, baie spasie, goed ingerig.

Daar is 'n paar klein problempies soos, geen handdoeke nie en dit is nie gesê voor die tyd nie. Jy moet maar handdoeke, skoonmaakmiddels, ens. saamvat. Ook, as jy baie maklik warm kry sal ek voorstel vat 'n waaier saam. Daar is ook geen spieëls in die gastekamers nie, net die hoofslaapkamer, so as jy meisies het vat maar spieëls saam.

Veronica G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica G

Die woonstel is skoon en netjies en dit was maklik om na ander Vermaaklikheid te ry.

Die woonstel was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die bonus punt was natuurlik dat die woonstel toegerus was met 'n wasmasjien en het ons nie nodig gehad om geld te spandeer op droogskoonmakers. Die uitsig was wonderlik en kon ons elke dag die dolfyne in die see sien spring. Die diens van die agentskap was uitstekend. Ons het 'n probleem gehad met die hek maar dit was binne minute uitgesorteer. Dit was 'n plesier om die plek te huur vir die vakansie en ons sal definitief weer gaan.

Ann S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

Very central to shops and beach.

Could definitely recommend it. Everything you need was in the apartment. Nice view of the beach. Very clean.

Mario R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario R

Heerlike tyd gehad in die eenheid - beveel dit beslis aan.

Ons verblyf was heerlik by die eenheid en die see-uitsig is 'n bonus!

Nandi C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandi C

Indien jy 'n skoon en netjiese, rustige vakansiehuis soek, beveel ek beslis Ipanema 6 aan.

Alles en meer wat mens verwag met jou vakansiebreek!

Ralie H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ralie H

Genotvolle vakansieplekkie.

Ons het nie geweet daar is geen braaigeriewe nie. Ook te min tuinstoele. Verder is dit 'n besonder lekker woonstel, mooi skoon en netjies. Die dubbelbed is nie lekker nie, jammer.

Elsie M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Baie gerieflik en goed geleë.

Skoon, ruim woonstel, lekker stap afstand van strand, al wat kort kom is spieël in ander twee kamers. Verder gee ons die woonstel n 10/10.

Vanaf R699
R699 R629
per nag (plek vir 6)
Vanaf R699
R699 R629
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb893ac2a9727125f278416b2dc826633c6e503e3a293b8a3c7a5a5b96d956f4e134e7562454df3d27cb3a44c95fcbc4a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R699 nouVanaf R629 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Crown Road St Michaels on Sea 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.823312 30.402852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang