Irene B&B
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens, 'n kas, TV, stoel, lessenaar en stoel, bedlampies, spieëls, handdoeke, skoon beddegoed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en basiese toiletware. Daar is ook 'n sit- en eetkamer en kombuis is 'n gemeenskaplike area met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, tweeplaatstoof en broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die B&B.
Daar is 'n rookarea buite.
Ontbyt is op weeksdae teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die grondvloer en het 'n koningingrootte-bed, bedkassies met lampies, 'n stoel, lessenaar met 'n stoel, TV en ingeboude kas. Dit het ook 'n en suite-badkamer, 'n sit- en eetkamer, en kombuis is 'n gemeenskaplike area met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, tweeplaatstoof en broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die B&B.
Daar is 'n rookarea buite.
Ontbyt is op weeksdae teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste in die hoofslaapkamer en 2 gaste in die klein skakelslaapkamer. Die kamer beskik oor 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n moderne stort oor bad, 'n toilet en wasbak. Daar is 'n klein balkon, veilige parkeerplek en gratis internet. Die sit-, eetkamer- en kombuis-area is beskikbaar vir alle gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die B&B.
Daar is 'n rookarea buite.
Ontbyt is op weeksdae teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang