Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Village Mall, Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighede in Centurion.

Irene B&B bied bekostigbare en veilige verblyf met 'n warm, ontpanne atmosfeer.

Elke kamer het ‘n en suite-badkamer, 'n hangkas, lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, eetarea en 'n kombuisarea met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n broodrooster. Gratis parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Die B&B is tussen Pretoria, Midrand, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Waterkloof en Lanseria Lughawe geleë en bied maklike toegang tot die R21 en die N1. Midstream Kliniek, Unitas Hospitaal, Irene ARC, die Southdowns winkelsentrum, Southdowns Ridge en Southdowns Estate, Irene Gholfklub, Irene Country Lodge (African Pride), Cornwall Hill College en Centurion Gholfklub is ook almal in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kenneth F
Saam met vriende
5.0
Perfect for our needs. Very friendly and accommodating host. Safe parking, easily accessible off the main road. Neat and comfortable be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Laetitia H
Besigheidsreis
5.0
Lovely dedicated hostess and accommodation that suited our needs. The accommodation was very suitable for our needs. The hostess is the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jaco V
Besigheidsreis
5.0
Baie gerieflik en gemaklik - soos 'n tweede huis. Uitstekende verblyf - ek was vreeslik bederf!
Aug 2024
Carien C
Saam met lewensmaat
5.0
Feels like home. Would recommend this B&B to anybody that would like a central and safe stay in Centurion. Close to the highway. Very c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Jacques T
5.0
Sal beslis weer daar bly. Baie netjies, veilig, vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld. Die tuin en buite atmosfeer is ongelooflik mooi.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin-marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Irene B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f47d1c38d7907bac88c31e6a7bb1a0fa2af84879f2d7edd71e608a50920e12a269fcee2f227989eaa6257bcc4c7cf3ac54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 28 Main Road Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.8714412 28.222772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang