Irene B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Link, Irene Village Mall, Impalaweg, Alexandraweg,Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighede in Centurion.
Irene B&B bied bekostigbare en veilige verblyf met 'n warm, ontpanne atmosfeer.
Elke kamer het ‘n en suite-badkamer, 'n hangkas, lessenaar en 'n stoel. Daar is 'n gemeenskaplike sit- en eetarea, asook 'n kombuisarea wat met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n broodrooster toegerus is. Gratis parkeerplek en WiFi is beskikbaar.
Die B&B is tussen Pretoria, Midrand, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Waterkloof en Lanseria Lughawe geleë en bied maklike toegang tot die R21 en die N1. Midstream Kliniek, Unitas Hospitaal, Irene ARC, die Southdowns winkelsentrum, Southdowns Ridge en Southdowns Estate, Irene Gholfklub, Irene Country Lodge (African Pride), Cornwall Hill College en Centurion Gholfklub is ook almal in die omtrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karin-marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Irene B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang