Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irene B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Link, Irene Village Mall, Impalaweg, Alexandraweg,Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighede in Centurion.

Irene B&B bied bekostigbare en veilige verblyf met 'n warm, ontpanne atmosfeer.

Elke kamer het ‘n en suite-badkamer, 'n hangkas, lessenaar en 'n stoel. Daar is 'n gemeenskaplike sit- en eetarea, asook 'n kombuisarea wat met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n broodrooster toegerus is. Gratis parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Die B&B is tussen Pretoria, Midrand, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Waterkloof en Lanseria Lughawe geleë en bied maklike toegang tot die R21 en die N1. Midstream Kliniek, Unitas Hospitaal, Irene ARC, die Southdowns winkelsentrum, Southdowns Ridge en Southdowns Estate, Irene Gholfklub, Irene Country Lodge (African Pride), Cornwall Hill College en Centurion Gholfklub is ook almal in die omtrek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Henriette V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Ons is hartlik ontvang. Die plekkie is pragtig skoon en netjies, en die omringende tuine is 'n lushof.
Des 2024
Jacques T
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendlike ontvangs. Baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendlike ontvangs. Goeie ligging en ek het baie lekker gebl...
Sien meer
Nov 2024
Kenneth F
Saam met vriende
5.0
Perfect for our needs. Very friendly and accommodating host. Safe parking, easily accessible off the main road. Neat and comfortable be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Laetitia H
Besigheidsreis
5.0
Lovely dedicated hostess and accommodation that suited our needs. The accommodation was very suitable for our needs. The hostess is the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jaco V
Besigheidsreis
5.0
Baie gerieflik en gemaklik - soos 'n tweede huis. Uitstekende verblyf - ek was vreeslik bederf!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin-marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Irene B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 28, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f47d1c38d7907bac88c31e6a7bb1a0fa2af84879f2d7edd71e608a50920e12a269fcee2f227989eaa6257bcc4c7cf3ac54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 28 Main Road Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.8714412 28.222772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang