Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ironstone Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tania G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustige verblyf tussen die berge! Stilte, mooi sterre en pragtige omgewing. Pragtige verblyf in die berge, rus vir jou siel! Die aanwysings na die verblyf was goed verduidelik deur die eienaar. Alles was skoon, netjies en baie mooi. Ons kon vleis bestel by die eienaar wat aandete maklik gemaak het (en baie lekker). Sal beslis die verblyf aanbeveel, weg van die besige dorp, maar naby genoeg om weer vinnig op pad te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik ingerig met alles wat mens mag nodig kry. Hierdie is werklik 'n baie spesiale plekkie. Puik ingerig met alles wat mens moontlik mag nodig kry. Die buiteleefarea was heerlik om in te ontspan. Ons kon rus, braai en sterre kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig. Wat 'n lekker plek om oor te bly! Die verblyf is pragtig en ons is baie vriendelik ontvang. Mens voel sommer tuis hier. Die vuurpit/boma is baie gesellig. Beslis 'n plek om weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

N baie veilige, skoon en pragtige weggesteekte edelsteen. Dit is n baie afgesonderde baie privaat plek. Die hele plek is baie keurig ingerig en die slegte 6. 9 km is die moeite werd vir die rustigheid en wonderlike ervaring van die karoo. Dit is goed gelee en maklik om weer op die hoofpad te kom. Dit was baie kort kennisgewing vir die gasvrou en nogtans was haar aanduidings baie duidelik en het ons die plek maklik gevind. . Aangesien ons ook gashere is, weet ons dat onvoorsiene goed kan gebeur. Ons het ongelukkig nie wifi of warm water gehad nie en die koue stort was nie so aangenaam nie. Die gasvrou het egter vir ons n ander huisie beskikbaar gestel waar ons n warm stort kon kry, maar ons het klaar die koue water trotseer. Ons was die hele dag op die pad en het nie melk of poeiermelk gehad vir koffie of tee nie en dit sou n aanbeveling wees van ons kant af. Die slot kassie met sleutel het uitstekend gewerk en ons het dadelik toegang gehad tot die plek. Dis baie mooi skoon en die lekker duvet kon ons warm kry. Die matras in die kamer waarop ons geslaap het, het beter dae gesien en baie pap, wat ons lywe die volgende oggend gevoel het. Ons motor was veilig en die werf gevee sodat n mens elke voetspoor kon sien. Die swembad is regtig n bonus vir wanneer dit warm is en die skoon blou water vir swem n plus punt. Dit was nogal koud al was dit in Januarie en sou graag die boma wou gebruik het maar nie geweet waar om hout te vind nie. Valley of Ironstone sal ek nog steeds aanbeveel omdat dit n heerlike ervaring was. Ons sal volgende keer weer daar bly en vroeer bespreek om seker te maak dat daar warm water in die stort is. Baie dankie vir n heerlike natuur ervaring in die Karoo asook die vinnige kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful and quiet. We enjoyed the remote location in nature away from the noise and busyness of staying in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deane L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Will definitely be back! Incredible peace and quiet! The perfect spot! We had an amazing time! Really enjoyed a walk on the farm. Loved the surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige kothuis. Pragtige kothuis met al die geriewe wat jy nodig het. Ons het die mooiste Rifrug en Jack Russeltjie gehad wat vir ons kom kuier het en dit vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois En Arina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en veilig op die plaas. Baie lekker gebly, bedlinne is uitstekend en die bed was warm en snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gerieflike huisie, alles wat jy nodig het. Pragtige plekkie tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laerskool Hm S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi uitsig oor die berge. Kaggels in die huis beslis 'n pluspunt. Heerlik oornag. Warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 234

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang