Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ironstone Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 217

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Ironstone Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antoinette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Pragtige kothuis.

Pragtige kothuis met al die geriewe wat jy nodig het. Ons het die mooiste Rifrug en Jack Russeltjie gehad wat vir ons kom kuier het en dit vreeslik baie geniet.

Deane L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deane L

Will definitely be back! Incredible peace and quiet! The perfect spot!

We had an amazing time! Really enjoyed a walk on the farm. Loved the surrounds.

Francois en Arina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois en Arina S

Rustig en veilig op die plaas.

Baie lekker gebly, bedlinne is uitstekend en die bed was warm en snoesig.

Belinda O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Baie gerieflike huisie, alles wat jy nodig het.

Pragtige plekkie tussen die berge.

Este P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este P

Mooi uitsig oor die berge. Kaggels in die huis beslis 'n pluspunt.

Heerlik oornag. Warm geslaap.

Marina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Hierbinne, veilig, warm en dig! En pragtig.

Ons het baie lekker gebly! Ligging was buite op die plaas soos ons verkies. Baie goed georganiseerd, al was die gasvrou nie op die perseel nie. Ons het baie welkom gevoel. Aandag aan klein detail.

Cora H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora H

Tranquil and lovely experience.

Great experience. Exceptionally neat and clean. Quality bedding and furniture. Personal guidance from the farm about walking and biking trails.

Beth T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth T

Peaceful farm stay.

Beautiful and peaceful farm stay. Located just outside of Graaff-Reinet on a good farm road. Had everything we needed for self-catering. The host was great, took a lovely walk around the farm and saw quite a few duiker.

Theunis S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S

Perfection.

The perfect place to stay.

Ben D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Beautiful.

Fabulous, will definitely return again. It was amazing.

Senda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senda E

Dit was 'n absolute pragtige plek.

Dit was 'n absolute pragtige plek, rustig, bitter mooi. Dit was hemels. Sal beslis weer gaan.

Annemarie O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O

Beste verblyf om uit te rus!

Dis 'n plek waar jy weer jouself kan vind - die uitsig is lieflik en die stilte oorverdowend. Alles was mooi skoon en netjies en ons het heerlik gekuier. Ons sal vir seker weer kom, maar dan vir 'n hele week en nie net een aand se oorslaap nie! In die winter sal mens ook heerlik kan kuier om die vuurherd in die kombuis.

Annaretha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V

What a gem!

Wat 'n skat wat ons ontdek het! Die plaas en verblyf het al ons verwagtinge oortref. Ons wil teruggaan en vir 'n week bly. Die Wild Olive cottage was baie goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Die swembadjie was 'n plesier om in af te koel na die lang en warm dag. Het baie moeite gedoen om te verseker ons kry die plek maklik. Die grondpad is nie lank of te sleg nie (ons het met 'n Ford Fiesta gery).

Maureen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen S

Die uitsig en ligging is awesome! Daar is 'n 4poot kind wat by ons gekuier het.

Ons het heerlik gebly en fantasties geslaap! Jock, die 4poot kind het ons kuier ekstra spesiaal gemaak! Die splash pool was verskriklik baie lekker! Ons sal definitief weer daar oorslaap! was baie vriendelik en behulpsaam.

Stephanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S

Beautiful nature.

Lovely location and Karoo-style cottage. Clean and had everything you need. Beautiful nature.

Amanda R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Rustige plaas verblyf.

Uitsig is pragtig en 'n heerlike stoep vir kuier. Kaggel was 'n pluspunt, lekker warm en gerieflik geslaap. Sal beslis weer daar oornag.

Ian H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H

Natuur, rus.

Een woord ongelooflik.

Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V

Vreedsaam, salig, rus en vrede!

Ons het baie lekker gebly. Karaktervolle huis met unieke buite braaiput.

Maartin T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin T

Rustig vol.

Baie rustig en stil.

Christa P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa P

Lekker rustige verblyf, baie slegte grondpad.

Die verblyf was uitmuntend, die grondpad na die plaas toe was baie baie sleg. Dit is die rede hoekom ek dit nie sal aanbeveel nie. Ons Patrol se deurknip het los geskud op die pad.

Alison B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison B

Loved the beautiful, starry skies. Excellent shower. Quiet location.

Lovely and tranquil. The unit was clean and spacious. We enjoyed the pool and pool lounges while watching the sunset.

Gert D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Stil en rustig!

Kothuis op plaas. Baie stil en rustig. Mooi omgewing. Probleem is pad laaste 6 km. Erge sinkplaat. Ten spyte daarvan het ons lekker gebly.

Jasper V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V

Pragtige stil omgewing omring deur mooi plantegroei.

Ons het lekker gebly, die huisie is goed ingerig vir oorslaap. Stil en mooi tussen die berge. Lekker stoepe voor en agter. Sou net graag die gasheer persoonlik wou ontmoet het en nie net op kodes ingeboek word nie.

Graeme R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R

Baie lekker gebly.

Baie lekker gekuier in 'n lieflike omgewing. Alle geriewe wat mens nodig het en selfs 'n "plunge pool". Baie mooi uitsig oor die berge. Net jammer dat ons slegs een aand oorgeslaap het, want dis die tipe plek waar mens maklik 'n paar dae kan bly.

Janelle U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle U

Goed geleë waar hulle wou wees.

Die mans het die verblyf baie geniet. Was naby die plaas waar hulle besigheid gedoen het. Die pad is net sleg met sinkplaat.

Angela B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Little gem with beautiful views.

See stars.

Patrita V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrita V

Peaceful retreat just outside Graaff-Reinet.

Beautiful accommodation with a fireplace inside that we used to stay warm and cook food. Farmstyle stay in a mountainous valley. Perfect for weekend or overnight stay. Easily accessible by car. A jewel which we'll visit again.

Gillian C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian C

Relaxing and comfortable.

Very quiet and peaceful.

Yolande M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M

Aangenaam verras.

Baie gerieflik en netjies.

Willie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Karoonag stilte!

Stilte en sterre en nie naby teerpad.

Sarel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Heerlik still met 'n mooi uitsig.

Het net een aand oornag tydens die reis. Die plek het baie potensiaal en ons sal weer teruggaan en meer tyd daar spandeer.

Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Dit was 'n heerlike plek om van die stad te ontsnap. Mooiste natuur en uitsigte.

Dit was regtig die moeite werd om daar te oornag. Die akkommodasie was goed ingerig, mooi dekor en ons het sommer tuis gevoel. Die swembadjie en die vuurboma was 'n hoogtepunt. Die natuur, stilte en vrede wat ons daar ervaar het was onvergeetlik. Die uitsigte vanaf die eenheid was ongelooflik mooi. Ons sal beslis weer daar oornag en sal die Ironstone cottage aanbeveel vir iemand wat rus en vrede in die Karoo se natuur soek.

Carina D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Heerlike Karooverblyf.

Pragtige huisie en die plonspoel was ideaal gewees vir die Karoo-hitte. Die uitsig rondom die huisie was asemrowend mooi! Sal definitief weer daar oorbly.

Leonie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

If you are looking for a "Get away" look no further!

Our only complaint was that we had no idea of how peaceful we would feel at the cottage, so we only booked for a stop-over! Would love to go back to explore and enjoy the ambience for a couple of days!

Hilda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Heerlike outydse knus huisies in mooi natuurskoon.

Die huisies was goed toegerus en selfs vir kragonderbrekings was daar 'n paar ligte. Die storte met warm water was heerlik en ons het komberse gekort vir slapenstyd. Heerlik gekuier.

Greg O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg O

Beautiful location and quaint accommodation.

The rooms were large and well-appointed. Aircons worked. The bathrooms are satisfactory. The kitchen had essentials but could use a nonstick frying pan, and medium-sized pot. Moka pot was very welcome, but missing its handle. We could have used a candle or two, or a better rechargeable light for loadshedding.

Basie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie R

Nature getaway.

Thank you for the great stay and that you assisted in every way you could. From braaihout to letting us drive around on the farm and having sundowners in the mountains! Lovely stay with everything one need. You will see us again in the winter time when we can make use of the boma and indoor braai! Thanks!

Rene Bosch B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene Bosch B

Dit was baie mooi daar.

Alles reg, net hier en daar een foutjie, maar ons het dit geniet.

Kathy D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy D

Lovely farm stay with great hosts.

Cottages are well appointed and comfortable. Though it is on a working farm, we felt that a bit of effort could be made to tidy around the farm. Lots of "rubbish and broken stuff left around sheds and in the veld. Input from the owners was very interesting and appreciated.

Debbie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Absoluut fantasties!

Ek sal hierdie juweel beslis aanbeveel! Ons het die wegbreek so baie geniet! En die beste van alles, ons hondekinders kon saam!

Willem H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Karoostilte en natuurskoon op pad tussen Kaap en Gauteng.

Eenvoudige plaashuisie, smaakvol en outentiek gemeubileer, ‘n oase laatmiddag na 'n lang pad vanaf Bredasdorp op pad na Pretoria. Daar is 'n paar kilometer grondpad op pad soontoe en 'n effens hoër voertuig is nodig om die huisie te bereik. Baie skoon, lekker beddens en beddegoed. Selfsorg, voldoende toegerus vir kosmaak of braai. Ons twee Schnauzers het die vryheid baie geniet. Die tydelike swembad was heerlik om in af te koel. Ons sal graag weer hier oornag. Veral in hierdie tyd van Covid is daar geen blootstelling aan ander mense nie.

Amanda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Sielsgenot op sy beste

Baie dankie aan Nilene en Will vir hulle uitsonderlike gasvryheid en die toestemming om my 3 hondekinders saam te bring. Weet nie wie het dit meer geniet nie, ons of die diere. Huisie toegerus met al die basiese geriewe, skoon en netjies. Die klein plonspoel was 'n ekstra bonus op die warm dae. Heerlik rondgeloop op die plaas in die Karoo eld wat vir die eerste keer in 'n lang tyd begin groen spruite wys na die bietjie reën wat hulle gekry het. Sal beslis weer 'n besoek daar in die toekoms inwerk.

Renette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Wat 'n aangename verassing.

Die mooiste eenheid en so netjies en goed toegerus. Die sterre in die aand is absoluut asemrowend-mooi. As ons kon, sou ons sommer nog 'n aand gebly het.

Sats O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sats O

Baie mooi plek. Gerieflike blyplek. Goed ingerig.

Die blyplek se stoep vat beslis die koek. Ons kon nie die mooi vuurput gebruik nie. Die wind was onguur. Die stoep en sy braaiplek bied skuiling teen die wind. Die uitsigte oor die berge is vreeslik mooi. Dit is stil en rustig. Aanwysings was baie duidelik en ons het dit maklik gevolg. Will en sy oulike honde het ons kom groet en seker gemaak alles is reg. Daar is 'n prop op die stoep, naby genoeg aan die karre. Ons kon dus die bakkie se yskas aan die gang hou. Dit was baie waardeer. Al probleem was dat ons nie langer gebly het nie. Sal volgende keer ten minste 2 of 3 aande bly.

Melanie A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie A

Oornag-akkomodasie vanaf Gauteng na Wes-Kaap.

Eenheid was goed toegerus en baie netjies. Alles in 'n goeie werkende toestand. Eienaars was baie vriendelik, sal enige tyd weer hier oornag.

Oscar B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oscar B

Lekker rustig en netjies. Alles wat mens wil hê.

Die eetgerei het bietjie aandag nodig.

Tanja H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja H

'n Egte Karoo kothuis met koloniale geur en pragtige uitsig.

Die kombuisie is goed toegerus en die beddens het lekker geslaap. 'n Rustige, stil atmosfeer met uitsig oor die Karoo. Die aanwysings na die huisie was baie duidelik en ons kon alles maklik vind. Kan dit aanbeveel.

Thia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia B

Net wat nodig was.

Baie karakter, met alles wat mens nodig het vir 'n nag se oorslaap - die plonspoel was die kersie op die koek.

Joanne P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P

Amazing stay in a wonderful cottage.

Ironstone cottage was an awesome find. I have already recommended it to a few people and I will definitely stay there again. I loved it. The views are spectacular! Stunning stars, great amenities and a very comfy bed.

Ryan H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan H

A great place to stop overnight!

Unfortunately the gravel road leading to the farm had just been graded and the sharp slate rock slit one of our tyre; however, the owner (Nilene) was very kind and went out of her way to ensure that we got a spare tyre at Tyre Mart the following morning. Thank you! Nevertheless we had a very pleasant overnight stay at Ironstone Cottage while travelling down to the coast. The unit is spacious and cosy, with a beautiful view of the surrounding mountains!

Lizél D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizél D

Pragtige klein huisie in die Karoo!

Ons het dit vreeslik geniet by Molweni kothuis. Die beddens en beddegoed is van uitstaande gehalte en die huisie is smaakvol gemeubileer. Die swembadjie was 'n heerlike lafenis na ons lang reis op 'n besonderse warm dag. Ons sal vir seker weer teruggaan!

Reinhold D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D

A wonderful place in the nature.

We spend three wonderful days in the cottage. Well equipped and absolutely clean. The garden, the fireplace and braai facilities are a dream.

Line G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Line G

Lekker plaasgevoel met mooi natuur.

Netjies, baie goeie deurlopende kommunikasie en hulp van bestuurder/eienaar. Plaasatmosfeer. Baie mooi plek vir fotograwe, stil en rustig. Dankie vir 'n lekker nag se rus.

Lisa C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Absolutely gorgeous and stunning stay.

Such a gem in the Karoo. Very quaint, peaceful and homely.

Riana E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Lekker gebly!

Lieflike selfsorgblyplek. Baie goed geleë, naby Graaff-Reinet en Camdeboo Nasionale Park. Sal volgende keer beslis vir langer kom bly.

Marina D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Heerlik in plaashuis gebly.

Dankie vir die vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal altyd weer van jul goed toegeruste huis gebruik maak.

Willie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Heerlik in die natuur buite Graaff-Reinet.

Die enkelnag se oorslaap was verfrissend. Maar om hierdie verblyf behoorlik te waardeer en die plaas te verken sal ons volgende keer ten minste 2 nagte of meer wil oorbly.

Bonita B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bonita B

Beautiful and quiet. Relaxing.

Perfect getaway to relax and regroup. Peaceful and quiet.

Julia J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia J

Very comfortable self-catering unit - need high-clearance vehicle to access the property.

Lovely, homely self-catering cottage that has every required to enjoy a farm stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflike selfsorgeenheid - benodig 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte om by die eiendom uit te kom.

Lieflike, gesellige selfsorgkothuis wat alles het om 'n plaasbesoek te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Melissa D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D

Rustig.

Rustige, lieflike kothuis.

Lindy S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy S

We had a lovely time and enjoyed staying in the Karoo and on the farm.

We really enjoyed our time there - one bathroom was a bit of a struggle and the Wi-Fi would not work, but otherwise very enjoyable. The bathrooms were beautifully done.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lekker tydjie gehad en het die verblyf in die Karoo en op die plaas geniet.

Ons het regtig ons tydjie geniet - een badkamer was 'n bietjie van 'n probleem en die Wi-Fi wou nie werk nie, maar anders as dit was baie lekker. Die badkamers was baie mooi gedoen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kim A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim A

An absolute delight, with percale linen, this is excellent value for money and highly recommended.

Picture percale linen, fluffy towels, jugs overflowing with lavender, bookshelves filled to the brim and a cottage with a magnificent view. Molweni Cottage is an absolute delight. Highly recommended. Excellent value for money. We look forward to our next stay. Thank you.

Susannah V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susannah V

Very pleasant stay. Thank you.

Easy to book and very good communication. A very pleasant overnight stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker verblyf. Dankie.

Maklik om te bespreek en goeie kommunikasie. Baie aangename oornagverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elmarie E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E

Rustige plaasatmosfeer.

Sielskos in die Karoo. Bring baie hout vir die pragtige buite-braaiput.

Tanya D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya D

Heerlike plaasnostalgie.

Nostalgiese plaasgevoel, lekker privaat. Kwaliteitlinne het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Aandag aan kleinere detail en afronding kan aanbeveel word. Vir seker 'n plekkie vir iemand wat 'n bietjie wil wegkom van 'n besige lewenstyl.

Michelle P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P

Gee vir mens die lekker plaas-effek!

Ons het lekker gebly. Was baie skoon en netjies gewees. Regte plaashuis-effek wat mens kry. Daar is redelik alles wat mens nodig het.

Alfreda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alfreda B

Not value for money.

A bit pricey for what it has to offer. Needs a few improvements.

Colette T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette T

Stil en rustige blyplek net reg na 'n lang dag op die pad.

Ongelooflik lekker gerus hier. Nie te ver van Graaff-Reinet. Sal verseker weer hier gaan bly op pad Kaap toe. Pragtig, stil en rustig. Karoo stilte op sy beste.

Hennie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Not bad but would not stay there again.

There were too many shortcomings which I already gave feedback to the owner.

Ironstone Cottage se terugvoer

I am sorry you felt it necessary to leave a negative review, in view of the 'too many shortcomings' listed below, especially after I reduced my price at your request because you were pensioners as well as accommodating you for a last minute change in dates at no further charge. Further to this I then spent my time and airtime getting you further accommodation when you needed rooms for another last minute decision of your own and finally, when a member of your party lost a ring I spent the morning driving to and from the two cottages to search for this ring. How you can rate the location as one when you specifically chose to stay in a farm cottage seems very curious.

With reference to your 'shortcomings'/'feedback':

1. The gas stove running out. If you had called me immediately, instead of merely sending me an email, I could have told you there was a full gas cylinder waiting for just such an emergency on the cottage verandah, and would have sent someone to change it for you. I apologise, in any event, for any inconvenience this may have caused.

2. No microwave or electric blankets - neither are listed in our inventory specifically because we have chosen not to have them, thus you have no reason to expect them. The cottage has a fireplace, is well insulated and has feather and down duvets.

3. No wood or ice - I do not understand this complaint - when I received your complaint and checked in the cottage in the morning - the bundle of wood that I had personally left beside the fireplace was used up and there was ash and burnt logs in the fireplace, and there were two ice trays full of ice in the freezer!

4. The security door not opening easily - as with a lot of security doors, on occasion one has to merely 'jiggle' the door slightly to release the pin.

5. Shower door not opening easily - thank you for bringing this to our attention as it is now fixed.

Ironstone Cottage
Sandra J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

A beautiful, Olive Schreiner "Story of an African Farm" type of place.

Thank you to Nilene for prompt and helpful advice.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang