Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ironstone Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ironstone Cottage bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte kothuis wat op 'n organiese beesplaas net 12,5 km buite die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Dit is ideaal vir rustige plaasverblyf met maklike toegang tot die dorp se geriewe.

Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied.

Ironstone-kothuis bied slaapplek ana 4 gaste in 2 dubbelkamers, elk met hul eie badkamer. Die kothuis het WiFI, lugversorging, 'n kaggel in die sitarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n plonspoel, braai-area en 'n vuurput.

Die Wild Olive-kothuis het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, sitarea, kaggel, privaat swembad en WiFi in.

Sunbird-kothuis is 'n eenslaapkamer-kothuis met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ander geriewe sluit 'n kombuis, WiFi, lugversorging, en suite-badhamer met 'n strot en badkamer, buite-braai en 2 stoepe met 'n tuin in. Hierdie kothuis het nie 'n swembad nie.

Die omliggende landskap is prentjiemooi en dis ook ideaal vir doendinge soos bergfietsry, voetslaan, sterrekyk, voëlkyk en fotografie. 'n Kaart met aanwysings vir stap- en fietsryroetes sal voorsien word. Let wel dat 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word om die plaas te bereik.

Daar is beperkte selfoonsein by die kothuis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Antoinette V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kothuis. Pragtige kothuis met al die geriewe wat jy nodig het. Ons het die mooiste Rifrug en Jack Russeltjie gehad wat vir ons kom kuier het ...
Sien meer
Aug 2024
Deane L
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely be back! Incredible peace and quiet! The perfect spot! We had an amazing time! Really enjoyed a walk on the farm. Loved...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Francois en Arina S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig op die plaas. Baie lekker gebly, bedlinne is uitstekend en die bed was warm en snoesig.
Aug 2024
Belinda O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike huisie, alles wat jy nodig het. Pragtige plekkie tussen die berge.
Aug 2024
Este P
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig oor die berge. Kaggels in die huis beslis 'n pluspunt. Heerlik oornag. Warm geslaap.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 217

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ironstone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang