Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ironstone Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ironstone Cottage bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte kothuis wat op 'n organiese beesplaas net 12,5 km buite die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Dit is ideaal vir rustige plaasverblyf met maklike toegang tot die dorp se geriewe.

Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied.

Ironstone-kothuis bied slaapplek ana 4 gaste in 2 dubbelkamers, elk met hul eie badkamer. Die kothuis het WiFI, lugversorging, 'n kaggel in die sitarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n plonspoel, braai-area en 'n vuurput.

Die Wild Olive-kothuis het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, sitarea, kaggel, privaat swembad en WiFi in.

Sunbird-kothuis is 'n eenslaapkamer-kothuis met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ander geriewe sluit 'n kombuis, WiFi, lugversorging, en suite-badhamer met 'n strot en badkamer, buite-braai en 2 stoepe met 'n tuin in. Hierdie kothuis het nie 'n swembad nie.

Die omliggende landskap is prentjiemooi en dis ook ideaal vir doendinge soos bergfietsry, voetslaan, sterrekyk, voëlkyk en fotografie. 'n Kaart met aanwysings vir stap- en fietsryroetes sal voorsien word. Let wel dat 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word om die plaas te bereik.

Daar is beperkte selfoonsein by die kothuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tania G
Gesin met tieners
5.0
Rustige verblyf tussen die berge! Stilte, mooi sterre en pragtige omgewing. Pragtige verblyf in die berge, rus vir jou siel! Die aanwysings na die ver...
Sien meer
Des 2024
Jetske F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik ingerig met alles wat mens mag nodig kry. Hierdie is werklik 'n baie spesiale plekkie. Puik ingerig met alles wat mens moontlik mag nodig kry. Di...
Sien meer
Okt 2024
Werner B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Wat 'n lekker plek om oor te bly! Die verblyf is pragtig en ons is baie vriendelik ontvang. Mens voel sommer tuis hier. Die vuurpit/boma ...
Sien meer
Sep 2024
Judy C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. We enjoyed the remote location in nature away from the noise and busyness of staying in town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Deane L
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely be back! Incredible peace and quiet! The perfect spot! We had an amazing time! Really enjoyed a walk on the farm. Loved...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ironstone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b758efc099cfcdecbb240e00b5b9906b19e16b1974f79ce3f62c7625d055a09d510705aff213f50e18e9f3a7688c6d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.225606276217 24.605818390846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang