Ironstone Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ironstone Cottage bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte kothuis wat op 'n organiese beesplaas net 12,5 km buite die geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Dit is ideaal vir rustige plaasverblyf met maklike toegang tot die dorp se geriewe.
Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied.
Ironstone-kothuis bied slaapplek ana 4 gaste in 2 dubbelkamers, elk met hul eie badkamer. Die kothuis het WiFI, lugversorging, 'n kaggel in die sitarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n plonspoel, braai-area en 'n vuurput.
Die Wild Olive-kothuis het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, sitarea, kaggel, privaat swembad en WiFi in.
Sunbird-kothuis is 'n eenslaapkamer-kothuis met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ander geriewe sluit 'n kombuis, WiFi, lugversorging, en suite-badhamer met 'n strot en badkamer, buite-braai en 2 stoepe met 'n tuin in. Hierdie kothuis het nie 'n swembad nie.
Die omliggende landskap is prentjiemooi en dis ook ideaal vir doendinge soos bergfietsry, voetslaan, sterrekyk, voëlkyk en fotografie. 'n Kaart met aanwysings vir stap- en fietsryroetes sal voorsien word. Let wel dat 'n 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte benodig word om die plaas te bereik.
Daar is beperkte selfoonsein by die kothuis.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nilene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 226
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Ironstone Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang