Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isabella @ Kamieskroon Cosy Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Scholtz-straat 118, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Kamieskroon Cozy Cottages is 'n bekoorlike eiendom in Kamieskroonn en bied selfsorgverblyf net 67 km vanaf Springbok, en 47 km vanaf Garies, wat dit die ideale bestemming maak vir besoekers wat die bloeiende veldblomme besigtig, of op pad is na Namibië.

Isabella @ Kamieskroon Cozy Cottages bied slaapplek aan tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank gemeubileer is, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, 'n tweeplaat-konveksiestoof en oond, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is en beskik oor 'n knus kaggel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en wasgeriewe, en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 264

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jan Scholtz-straat 118, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Scholtz-straat 118, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaaad370232fbc8142f06498b6772ed53743aec4552be1f5228da22c2a72ef04fcfec68d499df9366b87df937f377274bec5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 3 mense 118 Jan Scholtz Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.212108887273 17.930953502655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang