Isabella's Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Izelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Karin B - Jun 2024
Algehele gradering
Warm gasvryheid in 'n koue Bloemfontein!
Louis-stéphane L - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, hoogs aanbeveel!
Christine S - Apr 2024
Algehele gradering
'n Aangename verrassing! Hoogs aanbeveelbaar!
Isabella's Accommodation se terugvoer
Hi Christine, dankie vir die wonderlike review. Altyd lekker om sulke vriendelike, tevrede gaste te verwelkom.
Groete
Izelle
Joanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
San-louise K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sentraal en stil omgewing.
Khensani M - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceptional place. It's a rare gem.
Thys E - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike diens en die lekeerste ontbyt. Baie mooi plek en beveel dit aan!
Stephan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Matilda B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Julie S - Apr 2023
Algehele gradering
Puik, gesellig, mooi dekor.
Isabella's Accommodation se terugvoer
Hi Julie,
Baie dsnkie vir die mooi review. Wil ook net van my kant af se julle was baie vriendelike gaste en jul kamers was netjies nagelaat, baie dankie.
Groete
Izelle
Patricia V - Mrt 2023
Algehele gradering
5 Star B&B.
Bernhard H - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mardine K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige diens.
Gawie R - Jul 2023
Algehele gradering
Die cottage wat ons gehad het was perfek vir 4 volwassenes.
Gawie R - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese boomryke gebied, kamer smaakvol ingerig, meubels met karakter.
Amanda H - Des 2022
Algehele gradering
Amazing!
Gustav K - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Maryna M - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Zelda B - Des 2022
Algehele gradering
Mooi en netjies. Veilig.
Francis A - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Leana S - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir oornag of langer.
Isabella's Accommodation se terugvoer
Liewe Leana,
Dankie vir die mooi review.
Dit is wonderlik om sulke vriendelike gaste soos jy te ontvang.
Waardeer. Jy is 'n baie spesiale gas.
Petro O - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek en rustig. Pragtige plek en rustige omgewing.
Liane R - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent breakfast and comfy room.
Eleanor K - Apr 2022
Algehele gradering
Puik.
Isabella's Accommodation se terugvoer
More Johan,
Baie dankie, moet se dit is vir my ook wonderlik om sulke wonderlike vriendelike gaste te ontvang.
Groete
Izelle
Annelie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, pragtige plek, skoon en met soveel smaak gemebulieer.
Bennie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons verwelkoming was warm, vriendelik en ons het onmiddellik welkom gevoel.
Sumari P - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooiste plek, baie netjies, sal dit definitief aanbeveel.
Alison E - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely stay, very comfortable, beautifully decorated rooms.
Isabella's Accommodation se terugvoer
Baie dankie waardèer. Julle was wonderlike gaste
Pieter B - Jan 2022
Algehele gradering
Puik waarde vir geld!
Corlia S - Jan 2022
Algehele gradering
Meer as voldoende.
Anneke P - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie aand van rus.
Cliff H - Jan 2022
Algehele gradering
Puik. Gasvry. Pragtige en smaakvolle gastehuis. Beslis die moeite werd om hier oor te bly.
Leona V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese rusplek, Izelle is super vriendelik en als is beautiful mooi.
Isabella's Accommodation se terugvoer
Liewe Leona,
Baie dankie waardeer. Dit is gaste soos julle wat vir my so wonderlik is, julle was baie spesiaal.
Groete,
Izelle
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim, lieflike tuin met swembad. 5 star!
Christa B - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, goeie ligging, gasvry en 'n fantastiese ontbyt!
Karien E - Jan 2022
Algehele gradering
Lafenis na 'n lang dag op die pad!
Maretha K - Jul 2022
Algehele gradering
Het gevoel soos 'n huis weg van die huis af.
Justice F - Des 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik, goeie prys, uitstekende diens.
Mariana N - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Riana S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Anelize J - Jun 2021
Algehele gradering
Die huis weg van die huis.
Chris B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Pieter B - Jan 2021
Algehele gradering
Warm, skoon, veilige verblyf.
Lees meerClaudia U - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful stop over.
Pieter B - Okt 2020
Algehele gradering
Puik waarde vir geld!
Marizle V - Aug 2020
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Soria A - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Danelle S - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rusplek op pad huis toe! Troeteldiervriendelik, 'n bonus.
Emile D - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet.
Pieter K - Des 2019
Algehele gradering
Ons het welkom en tuis gevoel en ons verwagtinge is deurgaans oortref.
Carien O - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Zani T - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Ronel P - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en baie netjies!
Pierre M - Mrt 2019
Algehele gradering
Die beste en mees persoonlike diens wat ons nog ontvang het van 'n gastehuis
Jp L - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n verfrissende ervaring!
Lees meerWilmarie V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, lekkerste ontbyt!
Lees meerRetha H - Mei 2019
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en dan nog smaakvol ingerig en ekstra bederfies by!
Lees meerIvor E - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, stylvol en hoë kwaliteit.
Tiaan P - Mei 2019
Algehele gradering
Great.
Pieter P - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Samantha V - Des 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly met goed ingerigte, netjiese kamers en vriendelike diens.
Stephanie D - Okt 2018
Algehele gradering
Above expectations.
Arista B - Okt 2018
Algehele gradering
Oornag verblyf by Isabella's oppad huis toe van die Kaap af.
Lees meerSanet S - Jul 2018
Algehele gradering
Ruim, skoon en rustig.
Tanya F - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in die selfsorg-eenheid.
Niel V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelik ontvangs.
Niel V - Nov 2018
Algehele gradering
Gastehuis mooi, netjies en baie vriendelik ontvang.
Johan K - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en goed toegerus.
Odine R - Okt 2017
Algehele gradering
First class accommodation, best breakfast and definitely the guest house to stay at in Bloemfontein.
Lees meerMartie A - Sep 2017
Algehele gradering
Goeie ligging, rustige omgewing, skoon en netjiese geriewe.
Irene O - Sep 2017
Algehele gradering
Beste ooit.
Lerina H - Sep 2017
Algehele gradering
Kan nie vir beter vra nie.
Ivor E - Jul 2017
Algehele gradering
'n Heerlike plesier, sal graag weer gaan.
Henry M - Jul 2017
Algehele gradering
Net die beste.
Corne G - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Willie A - Mei 2017
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Francois V - Apr 2017
Algehele gradering
Vrystaatse gasvryheid op sy beste.
Pierre S - Apr 2017
Algehele gradering
Alles perfek.
Celeste V - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Cornelius M - Jan 2017
Algehele gradering
Puik puik puik!
Karin H - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflik en netjies.
Marié V - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike, behulpsame eienaar.
Celeste W - Des 2017
Algehele gradering
Beautiful home.
Lees meerRefilwe T - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful place with a homely feel.
Lyn V - Nov 2016
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Wilene W - Okt 2016
Algehele gradering
So tuis gevoel!
Nadine G - Okt 2016
Algehele gradering
Gevoel soos huis weg van huis.
Hetta P - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklik, naby alles en heerlike groot ontbyt.
Jeanne P - Jul 2016
Algehele gradering
'n Gastehuis wat omgee.
Jakes J - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik, baie behulpsaam en tegemoetkomend.
Willie A - Jun 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Handré V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Liezl E - Mei 2016
Algehele gradering
Die wonderlikste rustigste plek! Dankie Izelle, jy is 'n ster!
Isabella's Accommodation se terugvoer
Baie dankie Liezl, ek waardeer dit.
Vriendelike Groete,
Izelle
Pierre E - Mei 2016
Algehele gradering
Dit is 'n uitstekende plek om te bly.
Isabella's Accommodation se terugvoer
Baie dankie Carolindie. Ons waardeer dit.
Vriendelike Groete
Izelle
Anette M - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Hetta P - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik en baie mooi ingerig, goeie waarde.
Chen Ya Y - Mei 2016
Algehele gradering
A very welcoming and comfortable place to stay.
Hendriette L - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon met vriendelike diens.
Anne-lu O - Jan 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer by Isabella's tuisgaan.
Vera & Schalk V - Nov 2016
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang in 'n rustige omgewing.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Pieter B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie goed en lekker.
Dalene K - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflike en netjiese kamers.
Hettie H - Des 2015
Algehele gradering
Ons het baie welkom en tuis gevoel by Izelle se Gastehuis. Baie netjies, skoon en huislike atmosfeer. Sy en Pieter is baie aangename mense.
Isabella's Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. Moet beslis weer kom kuier.
Gert & Dalene J - Nov 2015
Algehele gradering
Kamer was baie netjies en bied regtig waarde vir geld.
Ignatius V - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Marie D - Okt 2015
Algehele gradering
Akkomodasie baie stylvol.
Isabella's Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Marinda B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi netjies. Ek sal definitief weer daar bly.
Chris V - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Nico S - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlike pure bederf met padkos vir die langpad.
Jeanine D - Mei 2015
Algehele gradering
Pragtig en fantastiese diens .
Anneke G - Apr 2015
Algehele gradering
Verblyf naby Oranje Meisieskool.
Rista B - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik by Isabella's oorgebly.
Darrelle K - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, pragtige omgewing.
Amanda R - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige plek!
Jackie D - Feb 2015
Algehele gradering
Great
Howard L - Jan 2015
Algehele gradering
Lovely, quiet luxurious accommodation near superb restaurant and mall
Michelle G - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerMarlese T - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, skoon, gerieflik en ons het sommer baie welkom gevoel.
Shelley L - Jul 2015
Algehele gradering
Home away from home!
Isabella's Accommodation se terugvoer
Thank you Shelley, I appreciate it.
Lize-marie W - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Gerieflik en baie vriendelike diens.
Jeanelle C - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim en mooi kamers.
Abbigail D - Feb 2015
Algehele gradering
Disappointed.
Carina F - Des 2014
Algehele gradering
Isabella's is pragtig, gerieflik en baie lekker gewees.
Freda C - Des 2014
Algehele gradering
Dit was 'n fees!
Hendrik D - Des 2014
Algehele gradering
Meer gekry as wat ons verwag het!
Ansa S - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties.
Dalynne O - Des 2014
Algehele gradering
Ons het al voorheen by Isabella's gebly en dit so geniet dat ons weer daar gebly het en ons sal in die toekoms weer daar bly as ons in Bloemfontein kuier.
Lees meerPierrette G - Des 2014
Algehele gradering
Dit was 'n awesome naweek!
Roza L - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige plek!
Abrie B - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekend!!
Wanda V - Okt 2014
Algehele gradering
Puik en netjiese geriewe teen 'n bekostigbare prys.
Samuel D - Sep 2014
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Sal enige tyd teruggaan!
Anna S - Okt 2014
Algehele gradering
Dis was 'n onvergeetlike ervaring.
Schalk S - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in 'n pragtige omgewing, sal graag weer daar wil bly in die toekoms.
Charmaine T - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en gerieflik.
Bronwynne M - Sep 2014
Algehele gradering
Fantastiese diens en verblyf!
Judy V - Sep 2014
Algehele gradering
Excellent
Trix P - Aug 2014
Algehele gradering
Kan Isabella's beslis aanbeveel!
Lina V - Jul 2014
Algehele gradering
Ruim, baie netjies met vriendelike ontvangs.
Dalynne O - Jul 2014
Algehele gradering
Puik en pragtig! Dit is 'n wonderlike plek om oor te slaap! Sal dit aanbeveel!
Johan S - Jul 2014
Algehele gradering
'n Baie netjiese plek! Baie gasvry.
Johann V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese selfsorgeenheid.
Marius B - Jul 2014
Algehele gradering
Romanties!
Valerie B - Jul 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Pieter J - Jun 2014
Algehele gradering
Izelle is 'n wonderlike gasvrou!
Bobbie J - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye mense. Baie goeie waarde vir geld!
Laetitia W - Jun 2014
Algehele gradering
Wonderlik gewees, so lekker gebly!! Beslis weer!!
Wida D - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Cara B - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Retha C - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het BAIE lekker gebly en geslaap.
Lizl S - Mrt 2014
Algehele gradering
Outstanding value for money
Anne-marié P - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlike, gesellige, huislike verblyf!
Henriette K - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Grietha V - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties en wonderlik.
Elise K - Des 2014
Algehele gradering
Kamer met en suite-badkamer.
Norma T - Aug 2014
Algehele gradering
Comfortable
Albert L - Mrt 2014
Algehele gradering
Puik. Sentraal. Veilig. Stil omgewing.
Yvette D - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anna-marie U - Feb 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Ingrid B - Jan 2014
Algehele gradering
Gasvryheid was merkbaar.
Lindie V - Jan 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met warm gasvryheid.
Gert M - Jun 2014
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Lettie is wonderlik.
Martin P - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Sanet B - Des 2013
Algehele gradering
'n Tuiste weg van die huis!
Melissa O - Des 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike verwelkoming en verseker 'n moet in Bloem. Baie goeie waarde vir geld.
Jurgen V - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Mark E - Des 2013
Algehele gradering
Rustig.
Teresa B - Des 2013
Algehele gradering
Hartlike ontvangs - dit het gevoel of ons by familie kuier! Beslis aan te beveel!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang