Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isabella's Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm gasvryheid in 'n koue Bloemfontein! Ons het heerlik gekuier by Isabella's! Izelle was 'n wonderlike gasvrou vir wie geen moeite te veel was nie. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis-stéphane L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ongelooflike ervaring, hoogs aanbeveel! Het ons tyd hier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

'n Aangename verrassing! Hoogs aanbeveelbaar! Wat 'n aangename verrassing was dit! Pragtige plek, so stylvol gemeubileer binne met die lieflikste tuine buite. Die gaafste gasvrou! Arriveer as gaste, gaan weg as vriendinne. Nog 'n pluspunt was die heerlike ontbyt. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Isabella's Accommodation
Hi Christine, dankie vir die wonderlike review. Altyd lekker om sulke vriendelike, tevrede gaste te verwelkom. Groete Izelle

Joanie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Was lekker gewees om in 'n skoon en netjiese plek in te stap. Smaakvol ingerig. Gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-louise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly, sentraal en stil omgewing. Veilige netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khensani M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Exceptional place. It's a rare gem. The accommodation in Bloemfontein is a hidden gem. It was the cleanest and most welcoming place I've stayed in the city. Huge thanks to the owner and housekeeping staff for making our stay so comfortable. The breakfast at the accommodation was amazing! I will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlike diens en die lekeerste ontbyt. Baie mooi plek en beveel dit aan! Dit is 'n baie mooi plek ten volle toegerus met die vriendelikste diens. Het lekker geslaap na 'n lang reis en die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar oorslaap as die geleentheid opduik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Lekker gekuier. Ons het lekker gebly, baie vriendelike personeel, en ek waardeer die tuinman.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Matilda B
1 nag
5.0
Aug 2023

Pragtige plek. Pragtige plek! Baie smaakvol. Het heerlik gebly. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Puik, gesellig, mooi dekor. Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Eienaar vriendelik. Baie naby aan BEC en aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Isabella's Accommodation
Hi Julie, Baie dsnkie vir die mooi review. Wil ook net van my kant af se julle was baie vriendelike gaste en jul kamers was netjies nagelaat, baie dankie. Groete Izelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTA4MGFjLTBlMjgtNGNjNC05MTNmLTIxODI3OWY4YzRmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 3) 170 5 1 5 91 Waverley Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09061 26.23054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang