Pick your preferred language

English

Afrikaans

+85
Gastehuis in Bayswater

Isabella's Accommodation

  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 91 Waverley Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Isabella's Accommodation bied 'n ontspannende ervaring aan gaste. Dit is naby winkelsentrums en skole.

Verblyf word gebied in 3 aparte kamers en 2 selfsorgkothuise. Van die 3 kamers kan Kamer 1 en 2 maksimum 3 gaste huisves en Kamer 3 kan 2 gaste huisves. Kothuis 1 het slaapplek vir 3 gaste en Kothuis 2 bied slaapplek aan 4 gaste.

Elke kamer en kothuis het 'n TV met DStv, onbeperkte WiFi en lugversorging.

Gaste het toegang tot die swembad, sonstoele en die sauna.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf word deur 24 uur ADT-sekuriteit, asook kringtelevisiekameras beveilig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maritza U
Saam met lewensmaat
5.0
Puik oornagplek, puik ligging, puik waarde vir geld. Ons en ons staffies was hartlik ontvang in 'n kothuis wat skitterend toegerus is.
Des 2025
Christelle V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens en lieflike geriewe. Ons verblyf was 'n absolute plesier. Sien sterre.
Apr 2025
Sonet H
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel in Bloemfontein. Hierdie was nou regtig 'n oase na 'n lang rit vanaf Kleinbrak. Pragtig, stylvol, netjies en baie gemaklike skoon verblyf. Baie...
Sien meer
Jan 2025
Nelus N
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige ou huis en mooi kamer. Vriendelike ontvangs. Wonderlike ontbyt. Isabella's is 'n pragtige ou huis wat smaakvol gemubileer is. Die ontbyt was ...
Sien meer
Jan 2025
Venice K
2.4
Awesome! Great host. Will visit again soon!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 91 Waverley Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Isabella's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

91 Waverley Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTA4MGFjLTBlMjgtNGNjNC05MTNmLTIxODI3OWY4YzRmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 182 5 1 5 91 Waverley Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09061 26.23054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang