Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isabella's Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom en geniet 'n ontspanne wegbreek by Isabella's House.

Isabella's is naby skole en winkelsentrums geleë, en verblyf in luukse kamers en selfsorgkothuise aan. Die eenhede beskik elkeen oor DStv, onbeperkte WiFi en al die kamers het lugversorging.

Na 'n lekker nagrus, word gaste met 'n heerlike plaas-ontbyt bederf.

Isabella's is veilig met 24 uur-sekuriteit en geslotekringtelevisie.

Gaste kan gerus in die swembad afkoel of in die sauna ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm gasvryheid in 'n koue Bloemfontein! Ons het heerlik gekuier by Isabella's! Izelle was 'n wonderlike gasvrou vir wie geen moeite te veel was nie. ...
Sien meer
Jun 2024
Louis-stéphane L
5.0
Ongelooflike ervaring, hoogs aanbeveel! Het ons tyd hier geniet.
Apr 2024
Christine S
Saam met vriende
5.0
'n Aangename verrassing! Hoogs aanbeveelbaar! Wat 'n aangename verrassing was dit! Pragtige plek, so stylvol gemeubileer binne met die lieflikste tuin...
Sien meer
Apr 2024
Joanie V
5.0
Fantasties. Was lekker gewees om in 'n skoon en netjiese plek in te stap. Smaakvol ingerig. Gasvrou het ons baie welkom laat voel.
Mrt 2024
San-louise K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sentraal en stil omgewing. Veilige netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar bly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Isabella's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTA4MGFjLTBlMjgtNGNjNC05MTNmLTIxODI3OWY4YzRmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 3) 170 5 1 5 91 Waverley Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09061 26.23054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang