Isabel's B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shannonstraat 18, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Isabel's B&B is in die mynstad Krugersdorp in die Wesrand geleë. Krugersdorp spog met topsportgeriewe, insluitend 'n sportstadion, en 'n moderne sakekern met winkelsentrums en talle kleiner winkels.
Verblyf word in 4 kamers gebied wat elkeen 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad het. Elke kamer het ook 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste is welkom om van die swembad en die braai-area op die perseel gebruik te maak. Veilige parkeerplek word voorsien.
Ander nabygeleë besienswaardighede sluit 'n eko-avontuurpark en die Suid-Afrikaanse Nasionale Roofvoëlsentrum in, asook die Spoorweg- en Stoomtreinmuseum wat met sowat 90 stoomlokomotiewe spog.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Shannonstraat 18, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng
- Gaste dink Isabel's B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shannonstraat 18, Kenmare, Krugersdorp, 1749, Gauteng