Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isabel's Guest House

Gastehuis

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
1.6
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.4
Diens
1.6
Veiligheid
2.2
Jeanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2020

Gevaarlike gebied, gesien as 2de Hillbrow, oorval met taxi's en dwelmbase. Vriende het geweier om ons te besoek. Plek tydelik. Vensters het nie behoorlik toegemaak nie. Geen warm water in die wasbak nie. Handdoeke - pas nie by mekaar nie, oud en absorbeer nie en kombuisarea langs die badkamer en bo die bed nie. Mikrogolf in goeie toestand. Geen ontbyt nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Isabel
Isabel's Guest House
We apologize about that Sir, security issues is all over the country. But we make sure we secure all our customers with CCTV and Armed respond 24/hours. We apologize to make you feel unsafe we will try to do better next trip.

Juanita B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Nov 2019

Kamer was nie R550 werd nie. Foto's mooier as die plek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jun 2018

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Olga S
Kort verblyf
1.0
Aug 2018

Moenie soontoe gaan nie. Dis aaklig. Die buurt is afgryslik, verwaarloos, gevaarlik en vuil. Dwelmhandel vind openlik op straathoeke plaas. Dit wemel van aardige karakters en rasende taxis. Die kamer is klein, kaste en badkamer vervalle. Swak kwaliteit. Een enkele klipharde klein handdoek met 'n groot gat in. Geen verwarming, matjies en een stoel het vuil kolle op. Klapperhaar dun harde kussings, een dun kombers, een dun duvet. Grillerig. Die sekuriteitshek kan nie sluit nie en die glasdeur se slot maak net-net toe. Kan niks in die kas pak nie. Dis regtig vieslik. Alles lyk vuil. Eetgery ook swak kwaliteit. Baie klein keteltjie. Hier moet mens verby hou.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2018

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 19:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Premierslaan 9, Windsor-Wes, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611eb706cb7317323f3d242dcb33a216ff870494d3626065c57a3a3c50fd5f21550a75e4eb97c28ac4121079699a8567183c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 2 9 Premiers Avenue Windsor West 2194 Gauteng 021 201 8901 19:00-23:00 11:00 -26.12632 27.96874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang