Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isabel's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 5 resensies vir Isabel's Guest House
Netheid
1.6/5
Diens
1.6/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.2/5
Waarde vir geld
1.4/5
Jeanne P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanne P

Dangerous area, viewed as 2nd Hillbrow, inundated with taxis and drug lords. Friends refused to visit us.

Place makeshift. Windows didn't close properly. No hot water in bathroom sink. Towels - odd, ragged and not absorbent kitchen area next to bathroom and above bed. Microwave in good condition. No breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gevaarlike gebied, gesien as 2de Hillbrow, oorval met taxi's en dwelmbase. Vriende het geweier om ons te besoek.

Plek tydelik. Vensters het nie behoorlik toegemaak nie. Geen warm water in die wasbak nie. Handdoeke - pas nie by mekaar nie, oud en absorbeer nie en kombuisarea langs die badkamer en bo die bed nie. Mikrogolf in goeie toestand. Geen ontbyt nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Isabel's Guest House se terugvoer

We apologize about that Sir, security issues is all over the country. But we make sure we secure all our customers with CCTV and Armed respond 24/hours. We apologize to make you feel unsafe we will try to do better next trip.

Isabel's Guest House
Juanita B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita B

Kamer was nie R550 werd nie.

Foto's mooier as die plek.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Olga S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Olga S

Moenie soontoe gaan nie. Dis aaklig.

Die buurt is afgryslik, verwaarloos, gevaarlik en vuil. Dwelmhandel vind openlik op straathoeke plaas. Dit wemel van aardige karakters en rasende taxis. Die kamer is klein, kaste en badkamer vervalle. Swak kwaliteit. Een enkele klipharde klein handdoek met 'n groot gat in. Geen verwarming, matjies en een stoel het vuil kolle op. Klapperhaar dun harde kussings, een dun kombers, een dun duvet. Grillerig. Die sekuriteitshek kan nie sluit nie en die glasdeur se slot maak net-net toe. Kan niks in die kas pak nie. Dis regtig vieslik. Alles lyk vuil. Eetgery ook swak kwaliteit. Baie klein keteltjie. Hier moet mens verby hou.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 19:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Premierslaan 9, Windsor-Wes, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611eb706cb7317323f3d242dcb33a216ff870494d3626065c57a3a3c50fd5f21550a75e4eb97c28ac4121079699a8567183c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 2 9 Premiers Avenue Windsor West 2194 Gauteng 021 201 8901 19:00-23:00 11:00 -26.12632 27.96874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang