Isandlwana Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isandlwana, Isandlwana, 3005, KwaZulu-Natal
- Vanaf R9 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Isandlwana Lodge is in Battlefields geleë, tussen die golwende heuwels van historiese slagvelde. Die lodge is in die vorm van 'n skild in die rotswand ingebou, met 'n grasdak en rotsmure sodat dit soos 'n tradisionele Zoeloe-kraal lyk.
Isandlwana kry inspirasie van sy ligging en weerspieël die ryk Zoeloe-geskiedenis en -kultuur in die dekor van al die kamers en gemeenskaplike areas. Die lodge bied 12 luukse slaapkamers met asemrowende uitsigte oor die vlaktes en op die berge. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, waarvan sommige in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke kamer. Gaste kan die uitsigte vanaf hul privaat balkonne geniet.
Die boonste stoep is die ideale plek om skemerkelkies met manjifieke uitsigte te geniet, terwyl keurig voorbereide maaltye in die eetkamer met 'n hoë plafon geniet kan word.
Alhoewel toere met Dalton 'n moet is, kan gaste ook in die biblioteek agteroorsit, in die gemaklike sitkamer en kroegareas ontspan, of bloot in die rotspoel afkoel en die eindelose uitsig bewonder.
Isandlwana Lodge is binne maklike bereik van 'n paar van Suid-Afrika se groot wildreservate en 'n maklike ryafstand vanaf Rorke's Drift en Anglo Boer-terreine.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Beauty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Isandlwana, Isandlwana, 3005, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Isandlwana Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Isandlwana Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isandlwana, Isandlwana, 3005, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang