Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IsiKhoma-Khoma

 1 Beskikbaar
IsiKhoma khoma - Eenheid 1
Vanaf R500
R500 R275
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die eenheid het ook 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Betalings vir die verblyf sal via elektroniese oorplasing (EFT) gemaak word en die bankbesonderhede sal in die besprekingsbevestiging verskaf word.

Weens Hilton se verhewe ligging bo Pietermaritzburg kan die aande en oggende baie koud word. Gaste word aangeraai om ekstra warm klere in te pak, asook handdoeke, seep, toiletware, kos, en enige spesifieke kookitems wat hulle mag benodig, aangesien die eenhede slegs basiese geriewe voorsien.

Die oprit is steil en nie geskik vir vragmotors nie. Daar is slegs een aangewese parkeerplek per eenheid.

Soms kan daar onverwagte krag- of wateronderbrekings wees sonder vooraf kennisgewing. Gaste moet bewus wees van hierdie moontlikheid. Die onderbrekings kan vir 'n paar uur of selfs langer duur. Die eenhede is toegerus met 'n batterylig en 'n bottel water.

Ontbyt is nie ingesluit nie, en kos word nie as deel van die verblyfpakket voorsien nie. Indien gaste egter wil hê dat die gashere enige items moet koop en in hul yskas plaas, moet hulle die gashere vooraf in kennis stel vir bystand.

Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 3 - POD
Vanaf R500
R500 R275
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en yskas toegerus is. Daar is WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n aparte inagang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Betalings vir die verblyf sal via elektroniese oorplasing (EFT) gemaak word en die bankbesonderhede sal in die besprekingsbevestiging verskaf word.

Weens Hilton se verhewe ligging bo Pietermaritzburg kan die aande en oggende baie koud word. Gaste word aangeraai om ekstra warm klere in te pak, asook handdoeke, seep, toiletware, kos, en enige spesifieke kookitems wat hulle mag benodig, aangesien die eenhede slegs basiese geriewe voorsien.

Die oprit is steil en nie geskik vir vragmotors nie. Daar is slegs een aangewese parkeerplek per eenheid.

Soms kan daar onverwagte krag- of wateronderbrekings wees sonder vooraf kennisgewing. Gaste moet bewus wees van hierdie moontlikheid. Die onderbrekings kan vir 'n paar uur of selfs langer duur. Die eenhede is toegerus met 'n batterylig en 'n bottel water.

Ontbyt is nie ingesluit nie, en kos word nie as deel van die verblyfpakket voorsien nie. Indien gaste egter wil hê dat die gashere enige items moet koop en in hul yskas plaas, moet hulle die gashere vooraf in kennis stel vir bystand.

Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Summit Everest road trailer
Vanaf R500
R500 R275
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tent front na agter met 'n ruim aantrekarea. Dit het ’n afdak met oorgenoeg skadu rondom en kan met sypanele toegemaak word. Hierdie tent bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n koningingrootte-bed, matrasse vir 2 kinders, 'n kinderbed en 'n ekstra enkelmatras. Die kombuis is met 'n gaskookplaat toegerus. Daar is ook eetgerei, breekware en glase vir 6 gaste, 'n droërak en 'n wasbak. Die tent het ook 'n waterstelsel. Daar is ook 'n waterverwarmer wat op gas of elektrisiteit werk, tesame met 'n stortpunt aan die regterkant van die kampeerder. Gaste het toegang tot LED-ligte, kragproppe en ekstra sonkragaansluitingspunt.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Wakker-bel oproep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Betalings vir die verblyf sal via elektroniese oorplasing (EFT) gemaak word en die bankbesonderhede sal in die besprekingsbevestiging verskaf word.

Weens Hilton se verhewe ligging bo Pietermaritzburg kan die aande en oggende baie koud word. Gaste word aangeraai om ekstra warm klere in te pak, asook handdoeke, seep, toiletware, kos, en enige spesifieke kookitems wat hulle mag benodig, aangesien die eenhede slegs basiese geriewe voorsien.

Die oprit is steil en nie geskik vir vragmotors nie. Daar is slegs een aangewese parkeerplek per eenheid.

Soms kan daar onverwagte krag- of wateronderbrekings wees sonder vooraf kennisgewing. Gaste moet bewus wees van hierdie moontlikheid. Die onderbrekings kan vir 'n paar uur of selfs langer duur. Die eenhede is toegerus met 'n batterylig en 'n bottel water.

Ontbyt is nie ingesluit nie, en kos word nie as deel van die verblyfpakket voorsien nie. Indien gaste egter wil hê dat die gashere enige items moet koop en in hul yskas plaas, moet hulle die gashere vooraf in kennis stel vir bystand.

Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
IsiKhoma khoma - Eenheid 2
Vanaf R600
R600 R330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar 'n kombuisie met 'n gasstoof, mikrogolf en yskas. WiFi, 'n TV, DStv, 'n stoep en 'n privaat ingang is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Betalings vir die verblyf sal via elektroniese oorplasing (EFT) gemaak word en die bankbesonderhede sal in die besprekingsbevestiging verskaf word.

Weens Hilton se verhewe ligging bo Pietermaritzburg kan die aande en oggende baie koud word. Gaste word aangeraai om ekstra warm klere in te pak, asook handdoeke, seep, toiletware, kos, en enige spesifieke kookitems wat hulle mag benodig, aangesien die eenhede slegs basiese geriewe voorsien.

Die oprit is steil en nie geskik vir vragmotors nie. Daar is slegs een aangewese parkeerplek per eenheid.

Soms kan daar onverwagte krag- of wateronderbrekings wees sonder vooraf kennisgewing. Gaste moet bewus wees van hierdie moontlikheid. Die onderbrekings kan vir 'n paar uur of selfs langer duur. Die eenhede is toegerus met 'n batterylig en 'n bottel water.

Ontbyt is nie ingesluit nie, en kos word nie as deel van die verblyfpakket voorsien nie. Indien gaste egter wil hê dat die gashere enige items moet koop en in hul yskas plaas, moet hulle die gashere vooraf in kennis stel vir bystand.

Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
IsiKhoma khoma - Eenheid 4
Vanaf R900
R900 R495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskassie. WiFi, 'n TV, DStv, 'n stoep en 'n privaat ingang is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Betalings vir die verblyf sal via elektroniese oorplasing (EFT) gemaak word en die bankbesonderhede sal in die besprekingsbevestiging verskaf word.

Weens Hilton se verhewe ligging bo Pietermaritzburg kan die aande en oggende baie koud word. Gaste word aangeraai om ekstra warm klere in te pak, asook handdoeke, seep, toiletware, kos, en enige spesifieke kookitems wat hulle mag benodig, aangesien die eenhede slegs basiese geriewe voorsien.

Die oprit is steil en nie geskik vir vragmotors nie. Daar is slegs een aangewese parkeerplek per eenheid.

Soms kan daar onverwagte krag- of wateronderbrekings wees sonder vooraf kennisgewing. Gaste moet bewus wees van hierdie moontlikheid. Die onderbrekings kan vir 'n paar uur of selfs langer duur. Die eenhede is toegerus met 'n batterylig en 'n bottel water.

Ontbyt is nie ingesluit nie, en kos word nie as deel van die verblyfpakket voorsien nie. Indien gaste egter wil hê dat die gashere enige items moet koop en in hul yskas plaas, moet hulle die gashere vooraf in kennis stel vir bystand.

Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste per nag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
R500 R275
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tino-rylaan 5A, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNTljYzZhLTAwYzQtNGUwMi1iOTExLTY0MTFjMTE2MGMzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R275 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 5A Tino Drive Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -29.5533278358 30.30745178461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang