Isikulu 27B
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 227
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jenny D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het!
Isikulu 27B se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Elma G - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Tommie D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Mari D - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome!
Isikulu 27B se terugvoer
Baie bly om te hoor julle het die geniet. Hoop om julle gou weer hier in Umdloti te verwelkom.
Barend B - Mei 2021
Algehele gradering
Very very nice - good value for money.
Samantha L - Okt 2020
Algehele gradering
Unit needs plumbing maintenance otherwise very nice.
Lees meerIsikulu 27B se terugvoer
We apologize for any inconvenience, all plumbing issues have been resolved as the bathrooms in this unit have been renovated since your stay.
Charnell E - Des 2019
Algehele gradering
Lekker om met die geluid van die see wakker te word.
Cornelis B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, ideaal vir 'n week se wegbreek.
Norma C - Nov 2018
Algehele gradering
Very nice unit only the stairs were a problem when unloading luggage etc.
Kobus P - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer gaan. Net een probleem: hulle kan iets doen omtrent die kokkerotte.
Jennie S - Des 2018
Algehele gradering
Awesome ligging.
Hannelie V - Jan 2018
Algehele gradering
Was anders as verwag. Ape groot probleem.
Yvonne S - Nov 2017
Algehele gradering
Found the unit to be clean, lovely view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eenheid was lekker skoon met 'n pragtige uitsig.
2 ekstra kussings sal dalk help, die pype in die badkamers benodig aandag, geen koue water in die tweede badkamer nie. Die muf in die stort benodig ook aandag. Die apie was nogal 'n probleem. Mens kan nie die eenheid se deure oop los nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord Kus-weg 53, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang