Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isikulu 27B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jenny D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastiese, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het! Wow, netjies, skoon en 'n fantastiese uitsig oor die see en die branders. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Isikulu 27B
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.

Elma G
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Uitstekend. Dit is veilig, goeie diens, as iets nie reg is nie. Lekker vakansie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker. Baie lekker en skoon. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Awesome! As ek môre weer kan gaan, sal ek. Dit was stunning verby met die beste view ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Isikulu 27B
Baie bly om te hoor julle het die geniet. Hoop om julle gou weer hier in Umdloti te verwelkom.

Barend B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2021

Very very nice - good value for money. Thoroughly enjoined our stay. Close to the beach, great view. The monkeys were there but we saw it as part of the Umdloti experience – part of nature. We used a standing fan with a shopping bag and rubber snake tied to it – the movement of the bag and the rubber snake worked like a charm to keep the monkeys out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2020

Unit needs plumbing maintenance otherwise very nice. The taps in the bathroom leak permanently. The hot tap in the basin works sporadically. We eventually gave up and used the other bathroom. The tap in the shower kept falling off and we could not use it. My husband managed to fix it on the Friday night. The freezer ices up so every time you use it there is a struggle to get the trays out and then there there is ice all over the floor. Besides these issues it is a very nice unit and we enjoyed the stay. It had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Isikulu 27B
We apologize for any inconvenience, all plumbing issues have been resolved as the bathrooms in this unit have been renovated since your stay.

Charnell E
Kort verblyf
4.6
Des 2019

Lekker om met die geluid van die see wakker te word. Doen as.b iets aan die ape. Baie warm in eenheid a.g.v. daarvan dat geen venster of deur oopgemaak kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelis B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2019

Baie aangenaam, ideaal vir 'n week se wegbreek. Baie aangenaam, sentraal geleë en baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Norma C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2018

Very nice unit only the stairs were a problem when unloading luggage etc. Very nice, will book again when down in Kwazulu Natal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Baie lekker, sal weer gaan. Net een probleem: hulle kan iets doen omtrent die kokkerotte. Baie mooi plek. Sal weer gaan. Hou ook baie van Umdloti se rustigheid. Daar is nie so baie verkeer soos in die ander dorpe nie. Oulike restourante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 935
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 935
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Kus-weg 53, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da896c777ce68a0a3d6839c8cbdb17557f53e6445899d34384473b14fe8f4da09163854f26cd92b31918510b31fafec3564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 935 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 53 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.659462670742 31.124042272568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang