Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isilwane Bush Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Susan V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Amazing kuierplek. Onvergeetlike rustige naweek in 'n amazing kuierplek saam met vriende en familie met alles wat jy nodig het. Die tieners het hulself met fietsry, TV en WiFi besig gehou wat ons toegelaat het om rustig om die boma-vuur te kuier tot laatnag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie Susan. Ons is bly dat julle die tydjie by Isilwane geniet het.

Frikkie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Uitstekende waarde vir geld. Rustigheid en lekker kuier vanaf klein kindertjies tot oumagrootjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie Frikkie, ons waardeer julle terugvoering.

Madelein M
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Perfect place for New Year. Will recommend any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Baie lekker, daar moet net aandag gegee word aan die skoonmaak van die plek. Baie lekker blyplek. Die plek was net rerig vuil gewees. Linne was skoon, maar Vrydag het skoonmaakmense ingekom. Glad nie boma se braaier skoon gemaak nie, glad nie uitgevee of gemop nie. Storte was ook nie skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Thanks for the feedback, Charlene. We will make sure that your concerns are addressed and hope to see you at Isilwane again.

Yolanda T
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Absoluut heerlik, alle verwagtinge oortref️. Dit is 'n wonderlike lodge, netjies, mooi, rustig, met als wat jy nodig het. Mooiste natuur, heerlike kuierplek, stil in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Perfekte plek vir lekker vriende kuier vir die naweek. Genoeg slaapplek, lekker kuierarea en braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2022

Ideale verblyf vir wegbreek saam vriende. Baie oulike plekkie in die bos. Privaat en rustig. Genoeg spasie as verskillende gesinne saam wil kuier. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ada B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Baie lekker kuierplek vir 'n paar gesinne. Al die badkamers netjies en skoon. Die kombuis is baie goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Baie goeie braaigeriewe asook plek vir 'n kampvuur. Die kinders het swembad baie geniet. Net om die draai van Johannesburg en Pretoria maar voel pure bosveld, ons het baie wild ook gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R8 000
R8 000 R6 800
per nag (plek vir 16)
Vanaf R8 000
R8 000 R6 800
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 20, Pride of Africa, Dinokeng Wildreservaat, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f0861e08e40bc5cb76a48be3c4ab58a06aeed362e8baf82609ab1856e851a3ba7993588511a01e1c25eb6caea53410dbbac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 000 nouVanaf R6 800 per nag (plek vir 16) 19 5 1 5 Unit 20 Pride of Africa 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.321534128888 28.38352808376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang