Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isimuku Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Amanda M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en definitief die moeite werd. Een van die beste selfsorg-eenhede waarin ek nog gebly het. Skoon en absoluut fantasties ingerig. Dankie aan die gasvrou wat dit ekstra spesiaal gemaak het en uit haar pad gegaan het om my welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Isimuku Cottages
Baie baie dankie, Amanda, vir die 5-ster gradering. Ons waardeer dit opreg.

Lisa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely place and excellent hosts! Cottages are perfect for a weekend or longer stay. Beautiful garden and place to braai and relax in peace and quiet. Fully equipped kitchen, comfy bed and very clean. Good location to Malelane gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Isimuku Cottages
Good day Lisa, Thank you so much for the wonderful, 5-star review. We really appreciate it. So glad you've enjoyed your stay. Kind regards, Marthie

Sean M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Great owners, excellent follow and an amazing cottage. Phenomenal value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Isimuku Cottages
Hi Sean Thank you so much for the nice and positive feedback- we really appreciate it a lot It was nice meeting you, and we hope to see you again in the future Kind Regards Marthie

Fanie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

'n Pragtige, uitstekend ingerigte plekkie met uitstekende kliëntediens daarby. Die blyplekkie is werklik goed ingerig met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Marthie en Andries is uitstekende gasvrou en gasheer wat ons dadelik laat welkom voel het en hulle is baie besorg oor die gerief van hulle gaste. Die bonus is dat die plekkie so naby die Malelane-hek van die Krugerwildtuin is. Ek beveel Isimuku Cottages met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Isimuku Cottages
Baie dankie Connie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het dit geniet hier, en dit was n voorreg om julle te kon ontmoet. Groete Andries en Marthie

Martin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Tranquility close to Kruger National Park. Marthie and Andries created a little heaven for birds in a beautiful styled environment! Recently renovated and fully equipped rooms just 4km to the Malelane Gate to enter Kruger National Park. We can highly recommend to stay here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Isimuku Cottages
Hi Martin, Thank you so much for the beautiful feedback and rating. We really enjoyed hosting you and Katharina Was a real privilege to have met you. Kind Regards Andries and Marthue

Gert (basie) V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Value for money and the host's are very friendly. Will recommend Isimuku Cottages to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Isimuku Cottages
Baie dankie Basie, ons waardeer julle positiewe terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Groete Die Botha's Isimuku

Nico Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Ons het heerlik gekuier, en sal graag volgende keer vir seker langer hier bly. Vriendelike gashere, weldeurdagte geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Isimuku Cottages
Dankie Nico vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Bly julle het die kort tydjie geniet. Groete Marthie

Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantastiese ervaring en n definitiewe aanbeveling vir toeriste wat die Kruger park will besoek Baie gelukkig met ons verblyf by die lodge. Eienaars is gasvry en kamer is goed uitgelê .wat al die selfsorg fasiliteite wat mense sou benodig. Die kothuis is geleë 10 minute van Malelaan hek en 45 min vanaf Krokkedil brug. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melodie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Gerieflik, pragtig en ten volle toegeruste eenheid naby die Malelane-hek. We were warmly received into this beautifully furnished unit. The unit is equipped with everything you need, including a very comfortable bed and air conditioning and it is 100% set up for self catering. It is a home away from home, very quiet and relaxing setting. There are clever designs used to make the space very functional with beautiful wood finishes. We had easy access to communicate with the hosts at any time. The owners were very friendly and attentive to our needs. We will definitely be staying here again in future.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Het dit terdeë geniet. Uitstekende akkommodasie. Isimuku Cottages het alles wat jou hart begeer. Die Bothas het dit met keur en trots gedoen. Ons het dit al reeds aanbeveel en ons sal as ons weer Malelane toe gaan, gewis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16db49f98ef511193915a3f8b2e492124b5e656fd985683f60a178030484daeca4a3a3a9c9cdd4b1e879d1ce98e3805a34f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.469268458568 31.554099658528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang