Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isimuku Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isimuku Cottages is in 'n veilige kompleks op Mhlatikop naby Malelane. Isimuku is 3.3 km van die Malelane-Hek geleë by die Krugerwildtuin en is ideaal vir dagbesoekers aan die park.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede. Dié eenhede het elk 'n koningingsgrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort in elke eenheid. Elke kombuisie is met 'n groot yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, lugversorging, 'n gasstoof en braaigeriewe op die stoep in.

Ander geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die omgewing bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en doendinge soos voetslaan, wildritte en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Isimuku Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Isimuku Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16db49f98ef511193915a3f8b2e492124b5e656fd985683f60a178030484daeca4a3a3a9c9cdd4b1e879d1ce98e3805a34f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.469268458568 31.554099658528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang