Isinkwe Backpackers Bushcamp
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushlands Pad, , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Isinkwe Bushcamp bied ongekunstelde sakpasverblyf by 'n boskamp in die natuur. Daar is 'n selsorgeenheid en gaste wat in die res van die kamers bly is welkom om van die gemeenskaplike buitekombuis gebruik te maak om maaltye voor te berei. Isinkwe Bushcamp is slegs 25 minute se ry vanaf die Memorial-hek en die noordelike ingang van die Hluhluwe-, en Imfolozi Game Park en dit is binne 22 hektaar se inheemse sandwoud geleë. Gaste kan die beste natuurlike boservaring teen billike tariewe in die omgewing geniet. Dis 25 km suid vanaf Hluhluwe en 55 km noord vanaf St. Lucia.
Daar is skaduryke bome wat 'n rustige wegkruipplek vorm en 'n uitstekende basis waar gaste die ongerepte natuurbestemmings in Afrika, soos die Hluhluwe- en Imfolozi-park en die Isimangaliso-vleilandpark, kan verken. Die kamp het inheemse voëllewe, sowel as ander klein diertjies soos duikerbokke, muishonde en skilpaaie wat moontlik deur die loop van die dag gesien kan word.
Die verblyf-opsies beskik oor 'n selfsorg-chalet, kamers met en suite-badkamers en kamers met 'n gemeenskaplike badkamer. Die Bushbaby Tree Cabin is die enigste eenheid met 'n eie kombuis. Die res van die kamers maak gebruik van ons buitelug gemeenskaplike kombuis en braai-area, naby die swembad. Die kombuis is ongeveer 100 meter van die kamers af.
Let daarop dat ons geen TV en geen WiFi het nie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Harriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Bushlands Pad, , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Isinkwe Backpackers Bushcamp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushlands Pad, , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang