Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
John T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

The best establishment of its type I have ever stayed in. From booking and communication to on-property facilities, this is without a doubt the best that I have experienced ever, anywhere. Power outage issues due to load shedding are thoughtful and successfully mitigated without the need to change anything or worry about it. Even the TV and internet still work during load shedding. The kitchen is fitted with everything needed, including spices. Every little detail is catered for, from mosquito repellent to soap for the washing machine. In its price class, I have recently stayed at 5-star boutique hotels that did not rate as well as this property, in terms of anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Island Beach House
Thank you for your lovely revue, John. We sincerely appreciate it.

Hayley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Lovely family holiday. We had a lovely stay at the Island Beach House. It is very central. It's a very nice house with everything that you need. We loved having the swimming pool so close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Great place to stay! Very neat and clean and just a few steps from the beach. Lovely private garden and easy access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Micardo E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Fantasties. Island Beach House is fantasties. Dit is netjies, veilig, rustig en die see en swembad is op jou drumpel. Die moderne is huis toegerus met al die basiese noodsaaklikhede en meer. Beveel dit hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johane V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Fantastiese huis en diens. Dit was 'n wonderlike plek. Alles was skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Skoon en netjies. ’n Wonderlike klein plekkie. Skoon, netjies en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Beautiful unit. Attention to detail, felt like home away from home. Beautiful unit, exactly as seen on website pictures. Very clean, comfortable and safe. Will definitely rent again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2018

Asemrowende blyplek naby die see. Ons was heerlik verras met Island Beach House. Die eenheid is wonderlik uitgelê met al die benodighede wat jy sal nodig hê vir 'n vakansie. 2 minute stap van die mooie strand wat die asemrowende uitsig op Tafelberg het. Die eenheid is groot, gemaklik en mooi versier wat bydrae tot 'n rustige seevakansiegevoel. Hierdie plekkie is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2018

Uitstekende moderne verblyf. Heerlike ruim 2 slaapkamer eenheid in 'n netjiese kompleks, loop afstand van restaurant en strand. Eenheid is smaakvol gemeubileer, nuut en vars voorkoms. Kombuis is ten volle toegerus, selfs met 'n verskeidenheid van kruie en speserye en kookolie. Ek was aangenaam verras met die hoë standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 159

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandos-keeromstraat 59, Woodbridge Island, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YmIyNDQwLTEwYTEtNDcxOS05ZGM5LWJmNzQxY2I3MjliMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 59 Chandos Close Woodbridge Island 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.884970733187 18.486993780426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang