Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Breeze Apartment

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park Island Way 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Island Breeze Apartment is 'n knus selfsorgkothuis wat deel is van die eienaar se hoofhuis in Marina Da Gama naby Muizenberg.

Hierdie bekoorlike kothuis het 'n privaat ingang en bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste in 'n en suite-slaapkamer. Hierdie slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogold, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel geskik vir 4 gaste en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is 'n privaat onderdakarea met dekstoele en braaigeriewe buite. Boonop het gaste toegang tot 'n gedeelde jetty met die eienaar. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en die kothuis is in 'n doodloopstraat met beheerde sekuriteitstoegang geleë. Marina Da Gama het 'n winkeltjie en 'n restaurant stapafstand vanaf die kothuis en 'n winkelsentrum is slegs 'n kort entjie se ry vanaf die kothuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Island Breeze Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rosemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Park Island Way 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island Breeze Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park Island Way 34, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5f0de9d6a4d6bb601c4eea1a1c17ae5b170c2687ab19317d6e0e61cfc5ee947c75fe64dbd72a7f064c94e8253e4741d5a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 34 Park Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.088589930752 18.476357017028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang