Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Cottage Luderitz

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 810 Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Island Cottage Luderitz is pragtig ontwerp en skuil in die Shark Island Resort in Lüderitz in die suide van Namibië. 'n Laagwaterbrug verbind die eiland met die vasteland so dit is ideaal vir besoekers wat die omgewing wil verken. Die kothuis het 'n pragtige uitsig en is naby verskeie besienswaardighede.

Island Cottage Luderitz bied gerieflike verblyf in 3 kothuise, elkeen met sy eie en suite-badkamers, 'n volledige kombuisie, satelliet-TV, en privaat stoepe.

Braaigeriewe, veilige parkeerplek, en skoonheidsbehandelings is ook beskikbaar. Klop aan by die Cottage Spa Retreat vir laasgenoemde.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Louis P
Saam met lewensmaat
5.0
Elke sent werd. Verblyf is netjies en skoon. Ons kamer was elke dag, sonder dat ons gevra het, uitgevee, skottelgoed gewas en beddens opgemaak terwyl ...
Sien meer
Jun 2024
Trish B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. It was wonderful, close to all amenities, great sea views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Alta V
Saam met vriende
5.0
Great stay and view. We had a lovely stay. We felt so welcome with our welcoming basket and letter. Our room had the most beautiful vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Luzanne C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging en vriendelike personeel. Ons het heerlik gekuier, die kamer was goed ingerig en baie skoon, ons sal definitief weer daar kan bly.
Aug 2023
Coenraad S
Saam met vriende
5.0
Beste blyplek in Luderitz. Baie skoon en netjies met al die toebehore wat jy aan kan dink!
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 810 Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Island Cottage Luderitz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 810 Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlM2JiODJlLWFiNDYtNDVlZi05OTUxLTQzYjgyZmM4ZGMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Erf 810 Shark Island Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.637806 15.152253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang