Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island Flip Flops

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 3, Sedgefield, Knysna, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Island Flip Flops is 'n bekoorlike ateljee op die eiland Segdefield, Knysna en bied gerieflike selfsorgverblyf. Verblyf word in 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 volwassenes het, gebied en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die ateljee bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en matrasse wat vir 2 kinders geskik is. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n TV en gratis WiFi.

Die Island flip flop King Room het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n sitarea, platskerm-TV met stroomdienste, 'n mikrogolf, broodrooster, yskas, koffiemasjien, ketel, linne en handdoeke. Troeteldiere word nie in die kamer toegelaat nie.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en die parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizelle O
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. The room was spacious and well equipped. Fluffy white towels in the bathroom. Great for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Andreas W
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and exactly what we needed. We had an amazing stay with incredible hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lindie S
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely visit again, very spacious and clean! Very pleasant stay and very spacious room!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ignat W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Theresa Q
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die rustigheid en stilte daar is iets om self te moet ervaar.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

SIMON Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 3, Sedgefield, Knysna, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island Flip Flops het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 3, Sedgefield, Knysna, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9f0d4569e681ea11b78a3e43bdbae61ef776324bdb006b52aed86581b6b2ff98d033788b67ceb8e4d6c0d1544ae48110215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Sarel Cilliers Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016360094421 22.78448789472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang