Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roeland-straat 14, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Island View bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Franskraal. Dit is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek in 'n rustige woonbuurt, met nabygeleë aktiwiteite, soos haaihokduik en bootritte.

Verblyf word in die hoofhuis en 'n woonstel gebied, wat elkeen privaat badkamers het. Die kamers het knus beddens, sagte duvets en skoon linne. Elke eenheid het sy 'n privaat ingang en het kombuisgeriewe, eetareas en leefareas. 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite elke eenheid kan gaste braai-areas en see-uitsigte vanaf die stoep geniet, terwyl hulle met vriende of familie ontspan. Die staproete, Rooikransies Franskraal, en Franskraalstrand is net 'n entjie se stap ver, en Kleinbaai Hawe is net 2,14 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Roeland-straat 14, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roeland-straat 14, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aa0d00f8336c05fd84728c8c9750815f2207555f0d6e9ae4121f8e656610874f151e0092b683f9f43f166a2da3368e79ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 14 Roeland Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6116918 19.3710012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang