Island View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McDonald-straat 3B, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Island View is 'n selfsorghuis in 'n rustige en veilige area van Mosselbaai en die perfekte plek vir 'n gesinswegbreek. Dit is net 2 minute se ry vanaf Langeberg Mall en 5 minute vanaf Diaz-strand.
Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Op die grondverdieping is daar 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die leefarea en derde slaapkamer met 'n dubbelbed is op die boonste verdieping. Gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aparte opwaskamer is met 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n tafel met stoele en lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke, 'n enkelslaapbank en 'n TV is.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die pragtige baai.
Die tuin is omhein en ideaal vir die kinders en troeteldiere om te speel. Motorhuisparkeerplek en buiteparkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sarah Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- McDonald-straat 3B, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Island View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vyf Brakke Fonteinen Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McDonald-straat 3B, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang